18/08/2026
Ons Kinderbediening 2027 materiaal is nou beskikbaar by die LUS Boekwinkel.
1. Pakket kinderoffers @ R 330.00
2. Sondagskool boekmerke @ R 3.99 [per boekmerk]
3. Bible Story Activity Book @ 45.00 [Grade R]
4. Learning with the Bible [words activity book] @ R 45.00
[Ook beskikbaar in Afrikaans ]
5. Short guide to the Bible @ R 45.00 [Grade 5]
6. 77 Memory verses every Kid should know @ 55.00
[Ook beskikbaar in Afrikaans]
7. 77 Bybel beloftes wat elke kind moet ken @ R 55.00
Vir bestellings kan u ons gerus kontak tydens kantoorure vanaf :
Tel :[021] 952 2151
E pos: [email protected]