Plain & Purl

Plain & Purl Handmade with love - yarn for crochet and knitting enthusiasts! We also do custom Crochet and Knitti

Verskeidenheid Appliekmotiewe te koop om items te verfraai!!
21/07/2021

Verskeidenheid Appliekmotiewe te koop om items te verfraai!!

Omgee-komberse uitgedeel in Beaufort-Wes: kerke se diensprojekte, Badisa, CANSA, Hesperos en Huis Johannes. 2022 Omgee-k...
30/06/2021

Omgee-komberse uitgedeel in Beaufort-Wes: kerke se diensprojekte, Badisa, CANSA, Hesperos en Huis Johannes. 2022 Omgee-komberse begin nou! Ondersteun dit asb deur komberse te brei/hekel of donasies vir wol te maak!

Deel van 81 Omgee-komberse wat tot Saterdag by Donkin Deli/Cafe uitgestal word. Handwerk met liefde geskenk om ander se ...
24/06/2021

Deel van 81 Omgee-komberse wat tot Saterdag by Donkin Deli/Cafe uitgestal word. Handwerk met liefde geskenk om ander se harte warm te maak. Plain&Purl bedank die donateurs opreg!

Net enkele van die byna 90 Plain &Purl Omgee-komberse wat vanaf 24 tot 26 Junie by Donkin Deli/Cafe besigtig kan word vo...
21/06/2021

Net enkele van die byna 90 Plain &Purl Omgee-komberse wat vanaf 24 tot 26 Junie by Donkin Deli/Cafe besigtig kan word voordat dit uitgedeel word aan diegene in die gemeenskap wat dit nodig het!

18/10/2019

Plain & Purl verhuis na Birdstraat 102A (29 - 31 Okt) Heropen 1 Nov.
Kom loer in en vier ons 5e verjaardag saam met ons!

91 komberse vir Omgee-projek vanoggend uitgestal en uitgedeel. Dankie vir elkeen wat bygedra het om 'n verskil die winte...
26/06/2019

91 komberse vir Omgee-projek vanoggend uitgestal en uitgedeel. Dankie vir elkeen wat bygedra het om 'n verskil die winter te maak aan iemand se lewe!

Omgee-komberse word Woensdag 26 Junie uitgestal en uitgedeel. Kom kuier 10:00 en geniet die Skouspel!
04/06/2019

Omgee-komberse word Woensdag 26 Junie uitgestal en uitgedeel. Kom kuier 10:00 en geniet die Skouspel!

Jane Renton bied kursus aan: patchwork knitting!
01/10/2018

Jane Renton bied kursus aan: patchwork knitting!

12/07/2018

Saprotex se 2018 nuwe reekse beskikbaar:
Vintage,
Rhapsody,
Poka
en opwindende nuwe kleure in Charity Chunky en Charity Mega!

12/07/2018

Ook nou deel van die wye reeks wat ons beskikbaar het:
Coffee Cotton & Picasso

61 Omgee-komberse uitgedeel aan Kreupelsorg Kleuterskool, Solidariteit en Klawervlei  met ons 2018 projek. Dankie aan al...
25/06/2018

61 Omgee-komberse uitgedeel aan Kreupelsorg Kleuterskool, Solidariteit en Klawervlei met ons 2018 projek. Dankie aan almal wat gebrei en hekel het om dit moontlik te maak! Seënwense vir elke vlytige donatrise!

Address

BirdStraat 102A
Beaufort West
6970

Telephone

0826802233

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plain & Purl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share