Koester.

Koester. Karoo Tuisbakkery
Geleë in die mooi Beaufort West.

09/07/2026

Baie dankie Anja Horne vir die oulike video van ons vakansie koekieboks 🎉

Skoolvakansie = Koekietyd! 🍪Maak die vakansie nóg lekkerder met ons 4 heerlike geure, perfek vir klein handjies en groot...
27/06/2026

Skoolvakansie = Koekietyd! 🍪

Maak die vakansie nóg lekkerder met ons 4 heerlike geure, perfek vir klein handjies en groot glimlagte! 💛

Sag, groot en propvol lekkerte:
⭐️ Koekie Monster - ń Groot blou koekie! Gevul met heerlike wit sjokolade, Oreo koekies en chocolate chip koekies!
⭐️ “Smores”! - ‘n Sagte koekie gevul met melksjokolade en malvalekkers, geïnspireer deur die klassieke kampvuur-lekkerny.
⭐️ Verjaarsdagkoekie (Birthday cake) - ‘n Sagte vanieljekoekie propvol kleurvolle versiersels, witsjokolade en pienk versiering.
⭐️ Karamel springmielie koekie – 'n Sagte, botterige koekie met heerlike karamel vulsels met karamel springmielies.

Ideaal vir fliekaande, padkos of sommer net 'n spesiale vakansiebederf!

Bestellings sluit 𝘿𝙞𝙣𝙨𝙙𝙖𝙜 30 𝙅𝙪𝙣𝙞𝙚 𝙤𝙢 10:00!

Bestel teen 𝘿𝙞𝙣𝙨𝙙𝙖𝙜 om seker te maak jou koekies is 𝘿𝙤𝙣𝙙𝙚𝙧𝙙𝙖𝙜 Vars & gereed vir afhaal tussen 13:00-14:00.

R140 per boks

Gelukkige Vadersdag! 🍪☕️Dankie vir al die bestellings! Watter koekie was jou gunsteling? OfWatter koekie sou jy graag wo...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag! 🍪☕️
Dankie vir al die bestellings!

Watter koekie was jou gunsteling?
Of
Watter koekie sou jy graag wou proe?
Los jou kommentaar hieronder!
🍪☕️

⭐️Peppermint Crisp
⭐️Whiskey en donker sjokolade
⭐️Makadamianeut en wit sjokolade
⭐️Terbodore Koffie, Caramel & Fudge

Vadersdag is om die draai! Bederf jou pa of enige spesiale man in jou lewe met die lekkerste koekies! 🍪🥛4 Onmisbare geur...
16/06/2026

Vadersdag is om die draai! Bederf jou pa of enige spesiale man in jou lewe met die lekkerste koekies! 🍪🥛

4 Onmisbare geure
⭐️ Peppermint Crisp
⭐️Whiskey en donker sjokolade
⭐️Makadamianeut en wit sjokolade
⭐️Terbodore Koffie, Caramel - Fudge

Bestellings sluit Vrydag 19 Junie om 10:00!
Bestel teen Vrydag om seker te maak jou koekies is Saterdag Vars & gereed vir afhaal tussen 13:00-14:00.

R140 per boks

📍Beaufort West
📞074 681 7612

Pappa sê hy kort niks… maar ons weet hy verdien hierdie! 😉 ’n Spesiale bederf vir die spesiale mans in jou lewe.4 Onmisb...
16/06/2026

Pappa sê hy kort niks… maar ons weet hy verdien hierdie! 😉 ’n Spesiale bederf vir die spesiale mans in jou lewe.

4 Onmisbare geure
⭐️ Peppermint Crisp
⭐️Whiskey en donker sjokolade
⭐️Makadamianeut en wit sjokolade
⭐️Terbodore Koffie, Caramel & Fudge

Bestellings sluit Vrydag 19 Junie om 10:00!
Bestel teen Vrydag om seker te maak jou koekies is Saterdag Vars & gereed vir afhaal tussen 13:00-14:00.

R140 per boks

📍Beaufort West
📞074 681 7612

15/06/2026

Address

Beaufort West
6970

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koester. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share