16/10/2025
Bezt Potjie is by Nampo Alfa 2025 van 16 - 18 Oktober 2025. Kom geniet ons gewilde Lam kerrie Potjies wat ons bedien met rys, pap of stampmielies. Kyk uit vir ons stalletjie by Graan SA se saal.
"Ons maak Potjie, má LEKKER!"