Mamoetie Mosaic

Mamoetie Mosaic Mosaic art services, classes, tiles, supplies and custom design printing for tiles

Nie die beste dag om te grout nie, maar dit moet gedoen word.Mandie en Sandra het hulle projekte kom klaarmaak, en Klaas...
13/08/2026

Nie die beste dag om te grout nie, maar dit moet gedoen word.
Mandie en Sandra het hulle projekte kom klaarmaak, en Klaasvakie het die kiddies se vakansie voëltjies gegrout. Whoop whoop !!!
Nou is dit tuine toe voor die lente kom.

Net so paar fotos  in die koue week om julle te herinner dat ons volgende week weer reg is vir iets nuuts.Donderdae is m...
12/08/2026

Net so paar fotos in die koue week om julle te herinner dat ons volgende week weer reg is vir iets nuuts.
Donderdae is mosaiek klas by Mamoetie.
Kom mosaiek en kuier saam met ons.

05/08/2026
Laaste vakansie klas en ons pak dit aan sonder elektrisiteit.Gelukkig skyn die son en soos altyd is dit net energie in o...
19/07/2026

Laaste vakansie klas en ons pak dit aan sonder elektrisiteit.
Gelukkig skyn die son en soos altyd is dit net energie in oormaat.
Lekker gewerk en net so smaaklik geeët !
Oktober vakansie doen ons dit weer

Wat n wonderlike week by Mamoetie !!Donderdag se kuierklas was n kuier fees en propvol energie.Vakansie gaste van Stande...
17/07/2026

Wat n wonderlike week by Mamoetie !!
Donderdag se kuierklas was n kuier fees en propvol energie.
Vakansie gaste van Standerton en Dubai, sien julle weer Liezel en Jenilee.
Ons " locals" Mandie, Elize en Elsa.
Welcome to Brenda and Megan , our new mosaic friends and kiddies.
Mimi en Sandra vir geselskap

Vakansie klas 10 Julie vervolg Klaar en oppad huistoe.Ons maak weer n plan tydens die Sept / Okt vakansie.
15/07/2026

Vakansie klas 10 Julie vervolg
Klaar en oppad huistoe.
Ons maak weer n plan tydens die Sept / Okt vakansie.

Vakansieklas op die Vrydag en elkeen vol baie idees en kleur kombinasies ..Soos rooimiertjies heen en weer om die regte ...
10/07/2026

Vakansieklas op die Vrydag en elkeen vol baie idees en kleur kombinasies ..
Soos rooimiertjies heen en weer om die regte teeltjies bymekaar te kry.
Mammas en oumas hard aan die werk om te help..
Baie dankie vir n heerlike klas , die kinders maak n plekkie in my hart vol.
Hou dop vir nog fotos.

Another  busy and happy Thursday.Mother Brenda and daughter Bev joined us today for a great class.
09/07/2026

Another busy and happy Thursday.
Mother Brenda and daughter Bev joined us today for a great class.

Dis nog lekker vakansie , laatslaap en pret !!Kom kuier by Mamoetie en mosaiek jou eie voëltjie vir d tuin.Bring jou maa...
06/07/2026

Dis nog lekker vakansie , laatslaap en pret !!
Kom kuier by Mamoetie en mosaiek jou eie voëltjie vir d tuin.
Bring jou maatjies saam.
8 plekke beskikbaar.
Edward ave 47,
Randhart

18/06/2026

Dis hoe dit werk !!!

Address

47 Edward Avenue, Randhart
Alberton
1449

Opening Hours

Monday 10:00 - 15:00
Tuesday 10:00 - 15:00
Wednesday 10:00 - 15:00
Thursday 10:00 - 15:00
Friday 10:00 - 15:00

Telephone

+27827739831

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mamoetie Mosaic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mamoetie Mosaic:

Shortcuts

Share