Die Koolstoof Kombuis

Die Koolstoof Kombuis Tuisgemaakte konfyte, ingelêgte produkte en tuisgebak

Stampmielies met n lekker dikrib kerrie en patat poffertjies is vandag op die spyskaart.... WhatsApp 0832270184
22/07/2022

Stampmielies met n lekker dikrib kerrie en patat poffertjies is vandag op die spyskaart....

WhatsApp 0832270184

My kleindogter het 4 geword, en aangesien sy mal is oor Frozen, het ek vir haar n 'Frozen' prinses koek gebak.Die eerste...
19/07/2022

My kleindogter het 4 geword, en aangesien sy mal is oor Frozen, het ek vir haar n 'Frozen' prinses koek gebak.

Die eerste ding wat sy doen, na die kersies uit geblaas is, was om die pop uit te ruk 🤣🤣🤪

16/07/2022

Treat your customers with care as well.

Net omdat daar nie krag is nie, beteken dit nie dat jy nie kan lekker eet nie. Die Koolstowers eet vandag gevulde hoende...
15/07/2022

Net omdat daar nie krag is nie, beteken dit nie dat jy nie kan lekker eet nie.

Die Koolstowers eet vandag gevulde hoender pannekoeke met witsous en kaas, en ja vir die soettande daar buite.. lemon poeding met vla.

WhatsApp 083 227 0184

Ek verlang huis toe kos. Heerlike dik boontjiesop en vetkoek as hoofgereg, en vir nagereg ouma se Malta poeding en vla 😋...
01/07/2022

Ek verlang huis toe kos. Heerlike dik boontjiesop en vetkoek as hoofgereg, en vir nagereg ouma se Malta poeding en vla 😋

WhatsApp 083 227 0184

Vars warm en geurig....  somtyds wonder ek hoekom is die mens nie meer pens nie.....🤣🤣😅WhatsApp 083 227 0184
27/06/2022

Vars warm en geurig.... somtyds wonder ek hoekom is die mens nie meer pens nie.....🤣🤣😅

WhatsApp 083 227 0184

Vir hierdie weer het jy ouma se trooskos nodig.Vandag eet die koolstowers stomende, warm boontjie bredie met rys en soet...
24/06/2022

Vir hierdie weer het jy ouma se trooskos nodig.
Vandag eet die koolstowers stomende, warm boontjie bredie met rys en soet patats....

WhatsApp 083 227 0184

Altyd vars en geurig.... Mmmm 🥖WhatsApp 083 227 0184
14/06/2022

Altyd vars en geurig....
Mmmm 🥖

WhatsApp 083 227 0184

Die Koolstowers eet vanaand tamatiebredie. Dit is mos wat jy nodig het op so koue Vrydagaand, huiskos..... WhatsApp 083 ...
10/06/2022

Die Koolstowers eet vanaand tamatiebredie.
Dit is mos wat jy nodig het op so koue Vrydagaand, huiskos.....

WhatsApp 083 227 0184

Mens moet mos altyd ietsie lekkers in jou huis he, net ingeval iemand kom kuier.... WhatsApp 083 227 0184
09/06/2022

Mens moet mos altyd ietsie lekkers in jou huis he, net ingeval iemand kom kuier....

WhatsApp 083 227 0184

Vrydag aand het die Koolstowers Bunny chows geeet. Lekker Bees Kerrie en n vars gebakte broodjie... WhatsApp  0832270184
06/06/2022

Vrydag aand het die Koolstowers Bunny chows geeet.
Lekker Bees Kerrie en n vars gebakte broodjie...

WhatsApp 0832270184

Address

22 Slangkop Str Verwoerdpark
Alberton
1449

Telephone

+27832270184

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koolstoof Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Koolstoof Kombuis:

Share