12/08/2026
“but if we [really] walk in the Light [that is, live each and every day in conformity with the precepts of God], as He Himself is in the Light, we have [true, unbroken] fellowship with one another [He with us, and we with Him], and the blood of Jesus His Son cleanses us from all sin [by erasing the stain of sin, keeping us cleansed from sin in all its forms and manifestations].”
1 John 1:7 AMP
Net soos Jesus die Lig van die wêreld is, wil Hy hê ons moet Sy lig wees waar ons leef en beweeg, so as ons intensioneel is oor om lig en sout in die wêreld te wees verwelkom ons die waarheid, regverdigheid en liefde in!!
Kom ons wees bedag daarop die week en wees lig in ‘n donker wêreld, bring vreugde waar ons gaan, spreek lewe waar ons beweeg of koffie drink met hartsmense!
Laat weet my as ek vir jou ‘n pakkie moet mooi opmaak of vir iemand iets spesiaals stuur…ons lewer af👌
‼️Delikas is oop vanaf 9:00-15:00 vandag‼️