Dis Mos De Jager

Dis Mos De Jager food, plats and meat.

Lekker lam by Windhoek se eie Boeremark stalletjie 2.
26/05/2026

Lekker lam by Windhoek se eie Boeremark stalletjie 2.

Saterdag 2 Mei Windhoek se eie Boeremark Stalletjie 1&2Heerlike lamPragtige planteOns wag vir julle....
29/04/2026

Saterdag 2 Mei
Windhoek se eie Boeremark
Stalletjie 1&2

Heerlike lam

Pragtige plante

Ons wag vir julle....

Ons is more weer by Windhoek se eie Boeremark by stalletjie 1&2. Heerlike lam en iets vir jou tuin.
30/01/2026

Ons is more weer by Windhoek se eie Boeremark by stalletjie 1&2. Heerlike lam en iets vir jou tuin.

19/01/2026

👋Dis weer die 31ste👋 Januarie Boeremarktyd!! Ons bring weer mooi plante en heerlike vleis.

03/01/2026
More is ons laaste Boeremark vir 2025By die skougronde, stalletjie 1&2 van 8:00 tot 13:00.
28/11/2025

More is ons laaste Boeremark vir 2025

By die skougronde, stalletjie 1&2 van 8:00 tot 13:00.

Boeremarktyd 1 NovemberStalletjie 1 & 2 Kom kry 'n heerlike lamsvleisie en pragtige plante.
29/10/2025

Boeremarktyd

1 November

Stalletjie 1 & 2

Kom kry 'n heerlike lamsvleisie en pragtige plante.

13/10/2025

Baie dankie aan elke persoon wat die naweek 'n draai by ons stalletjie gemaak het. Ons sien julle weer die 1ste November.

11/10/2025

Ons is die 11de Oktober weer by Windhoek Boeremark. Stalletjie 1&2. Mooi plante en lekker lamsvleis.
08/10/2025

Ons is die 11de Oktober weer by Windhoek Boeremark.

Stalletjie 1&2.

Mooi plante en lekker lamsvleis.

Address

Windhoek Rural

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dis Mos De Jager posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dis Mos De Jager:

Share