My Little Shop

My Little Shop Handgemaakte items: Gehekelde tops, juwele, houtkruise,canvasse,tafel gewiggies, baba booties, gehekelde seephouers, baba duvets, baba rokkies ens

Handgemaakte items vir die wat dit nie self kan doen nie. Indien 'n bestelling geplaas word sal n deposito van 50% gevra word. Indien die item gepos of gekourier moet word sal die koper verantwoordelik wees vir die koste verbonde.

Uitstalling Saterdag 3de Oktober vanaf 10uur by Oceanview Spar Swakopmund.kom loer asb in.
30/09/2020

Uitstalling Saterdag 3de Oktober vanaf 10uur by Oceanview Spar Swakopmund.kom loer asb in.

16/10/2018
Kom kyk gerus vir kersgeskenke voor dit te laat is. Inbox my vir prys.
16/10/2018

Kom kyk gerus vir kersgeskenke voor dit te laat is. Inbox my vir prys.

Sopas klaargemaak. Ander volg binnekort. Fotoraam vir jou liefkind se gesiggie. N$150
23/07/2018

Sopas klaargemaak. Ander volg binnekort. Fotoraam vir jou liefkind se gesiggie. N$150

Borspelde.
23/04/2018

Borspelde.

Die winkel het geskuif na W&B in die dorp. Shop no 18 regoor Truworths en langs Due South. Kom loer gerus in.
27/03/2018

Die winkel het geskuif na W&B in die dorp. Shop no 18 regoor Truworths en langs Due South. Kom loer gerus in.

Inbox my vir prys. Ouderdom 9mnd tot 1jr
03/02/2018

Inbox my vir prys. Ouderdom 9mnd tot 1jr

My winkel is gelee in die ou munisipale gebou in Swakop. Die gebou se naam is " House of Telne. Ek sit vir julle fotos o...
24/01/2018

My winkel is gelee in die ou munisipale gebou in Swakop. Die gebou se naam is " House of Telne. Ek sit vir julle fotos op sodat julle dit makliker kan kry. Die gebou is skuins oorkant Big Daddy. Bel my op 0813137847 as julle nie die plek kry nie.

21/12/2017

Address

Swakopmund
00000

Telephone

+264813137847

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Little Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to My Little Shop:

Share