The Book Owl

The Book Owl Please contact us for an appointment. Take note that our opening hours may vary, depending on the Book Fairs that we have throughout the year.

Books available of all sorts; Reading, Learning Skills, Arts & Crafts, Encyclopedia, etc. Books for all ages!

Winskopie!
29/04/2026

Winskopie!

Spoil yourself!Contact us for prices via whatsapp 081 206 2526
27/04/2026

Spoil yourself!
Contact us for prices via whatsapp 081 206 2526

Ons is Woensdag en Donderdag (1&2 April) in Windhoek by Alludio Academy 07:15 tot 14:00 indien daar bestellings is wat o...
30/03/2026

Ons is Woensdag en Donderdag (1&2 April) in Windhoek by Alludio Academy 07:15 tot 14:00 indien daar bestellings is wat ons kan saambring vir ons Windhoek kliënte. Whatsapp my gerus 081 206 2526

Vir almal wat Fanie Viljoen se praatjies vroeg in Maart bygewoon in Namibië, maar nie die geleentheid gehad het om sy bo...
25/03/2026

Vir almal wat Fanie Viljoen se praatjies vroeg in Maart bygewoon in Namibië, maar nie die geleentheid gehad het om sy boeke aan te skaf nie, hier is jou b***t! Ons het al hierdie boeke en al die ander wat hy al geskryf het in voorraad. Whatsapp ons gerus vir pryse 081 206 2526 of stuur 'n e-pos na [email protected]

N$60 elk. Kontak ons gerus 081 206 2526
25/02/2026

N$60 elk. Kontak ons gerus 081 206 2526

Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar 'n verskeidenheid wilde di...
19/02/2026

Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wêreld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar 'n verskeidenheid wilde diere dolgelukkig saam met die gesin woon. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet meerkatte Minki en Jerry, vlakvarke Betsie en Bennie, Cindy die bobbejaan en vele meer in hierdie boek met ses stories vir kinders. Foto's en illustrasies sorg vir volkleur-dieremanewales op elke bladsy! N$250

Die Dapper Reeks. N$50 elk
19/02/2026

Die Dapper Reeks. N$50 elk

Was N$320Nou N$220
07/01/2026

Was N$320
Nou N$220

N$120 elk
07/01/2026

N$120 elk

🎅 Boeke is die beste geskenk vir Kersfees! Combo 1 N$320 (beeertjies). Combo 2 N$500. Kontak ons vir meer inligting of l...
09/12/2025

🎅 Boeke is die beste geskenk vir Kersfees! Combo 1 N$320 (beeertjies). Combo 2 N$500. Kontak ons vir meer inligting of loer op mybookowl.com

Ons het 'n paar lekker "combos" beskikbaar tot einde van die maand. Laat weet gerus 081 206 2526
22/10/2025

Ons het 'n paar lekker "combos" beskikbaar tot einde van die maand. Laat weet gerus 081 206 2526

08/10/2025

Address

C/O Sonroad & Hage Geingob Street
Otjiwarongo

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Book Owl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Book Owl:

Share