Bloom Ruah Namibië

Bloom Ruah Namibië Barrydale Hand Weavers - katoenge
Whatsapp navrae en bestellings na 0811281614

Bloom Ruah bemark en versprei vanaf Bloom se plaaswinkel!
🌿Ruah! - Organiese leef/huisreeks
🐬Beaubums mikrofiber handdoeke
🛍️Bitti Bags - maak inkopies maklik! Die helende olies van hierdie kruie het elk baie besonderse eienskappe wat jou lyf sal koester in alle opsigte!

Bloom Ruah se winter voorraad is hier!!  Berderf jouself en gaan na jou baasste Ruah verspreider vir jou Ruah bederfies!...
03/06/2026

Bloom Ruah se winter voorraad is hier!!
Berderf jouself en gaan na jou baasste Ruah verspreider vir jou Ruah bederfies!

“Wat jy vandag versorg, blom weer ‘môre’..” 🍂🌷Gebruik hierdie winter om jou vel, jou gedagtes en jou hart sagkens te voe...
03/06/2026

“Wat jy vandag versorg, blom weer ‘môre’..” 🍂🌷

Gebruik hierdie winter om jou vel, jou gedagtes en jou hart sagkens te voed…

RUAH Lyfolie – ’n uitnodiging tot rus en selfversorging.
Masseer dit oor jou hele lyf na ’n warm bad en voel hoe die kalmte insink.

Kry joune: 081 128 1614

Jou winter-RUAH(asem)’n Kombinasie van Wasolie, Lyfolie, Lyfbotter en SBF wat jou vel voed, beskerm en versorg — presies...
01/06/2026

Jou winter-RUAH(asem)
’n Kombinasie van Wasolie, Lyfolie, Lyfbotter en SBF wat jou vel voed, beskerm en versorg — presies wat jy nodig het tussen besige dae en koue aande…

Hou dit byderhand, pak dit saam in oor ‘n naweek… en laat elke druppel jou herinner om tyd te maak vir jouself.

Bestel joune by 081 128 1614…

Brand jou kersie al te mooi | Ruah Kruiekers 🤍Haal diep asem, steek daardie lekker ruik kersie aan en pak hierdie nuwe w...
29/05/2026

Brand jou kersie al te mooi | Ruah Kruiekers 🤍

Haal diep asem, steek daardie lekker ruik kersie aan en pak hierdie nuwe week aan met ‘n glimlag. Laat jou kersie brand!

Bestel joune by 081 128 1614

Ruah se lipbalm is die perfekte keuse vir die somerlig, skerp strale en vakansielippe...Byewas • Kakaobotter • Koudgeper...
27/05/2026

Ruah se lipbalm is die perfekte keuse vir die somerlig, skerp strale en vakansielippe...

Byewas • Kakaobotter • Koudgeperste soia-olie • Roosmaryn-essensiele olie • Peperment-essensiele olie
Natuurlik en sag op jou lippe.
Van jonk tot oud.

Bestel joune by 081 128 1614

RUAH se diffuserblomreeks | Pragtig en praktiesKikker jou gunsteling leefarea op, voeg jou gunsteling essensiele olie by...
25/05/2026

RUAH se diffuserblomreeks | Pragtig en prakties

Kikker jou gunsteling leefarea op, voeg jou gunsteling essensiele olie by en beleef met elke asemteug hoe jou bui sommer verander!
Ons blomme is beskikbaar in:
• Papawer
• Orgidiee
• Woestynroos
• Hibuskus

Bestel joune by 081 128 1614

Bloom Ruah now a retailer of these lovely handmade products!! Need someone to hand you a towel?Only if it’s made from lo...
24/05/2026

Bloom Ruah now a retailer of these lovely handmade products!!

Need someone to hand you a towel?

Only if it’s made from locally sourced cotton that is unbleached and hand woven by skilled artisans.

What can we say? We have very high standards.


Dit ALLES en nog meer by Bloom Ruah Namibië - ons poog om produkte bekostigbaar vir Namibiërs aan te bied!
24/05/2026

Dit ALLES en nog meer by Bloom Ruah Namibië - ons poog om produkte bekostigbaar vir Namibiërs aan te bied!


Bederf jouself en bestel jou katoengeweefde item en dalk voel die winter dalk nie so bleek nie! WhatsApp 0811281614 vir ...
22/05/2026

Bederf jouself en bestel jou katoengeweefde item en dalk voel die winter dalk nie so bleek nie!

WhatsApp 0811281614 vir info of katalogus.

Katoen handdoeke in aardse kleure - bederf jouself! Kontak 0811281614 vir meer info of katalogus!
20/05/2026

Katoen handdoeke in aardse kleure - bederf jouself!

Kontak 0811281614 vir meer info of katalogus!

Address

Gobabis
Gobabis

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+264811281614

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloom Ruah Namibië posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bloom Ruah Namibië:

Share

Category