Aussiekanerboekrak

Aussiekanerboekrak Afrikaanse boeke in Australië, al die pad van Suid-Afrika af.

15/07/2023

~ Afrikaanse boeke in Australië ~
Soos beloof is Aussiekanerboekrak nou 'n biblioteek!
Hieronder is die boeke wat jy heeltemal gratis kan uitneem.
Stappe:
1. Kies een tot drie boeke en laat weet my by [email protected].
2. Betaal $10.90 sodat ek dit aan jou kan pos. (Dis die koste van 'n Auspost Parcel Post Prepaid koevert.)
3. Stuur die boeke na drie maande weer terug aan my (in Melbourne).

Deon Meyer - Onsigbaar
Jasper op hoërskool - CF Beyers-Boshoff
Professor Fungus en die sneeumasjien - Jaco Jacobs
Professor Fungus en die monsterformule - Jaco Jacobs
Helde van Suid-Afrika 3 - Wendy Maartens
Toweragtige toertjies - Fanie Viljoen
Nova 1 - Fanie Viljoen
ToSproetebessies en die hart van die swart roos - Troula Goosen
Kringloop - Bets Smith
Kattekwaad - Susan Ongansie
Jan breek die boontjierank - Sue Nicholson
Bang beer - Steve Smallman
Ek en my ouma - Alison Ritchie
Punt van die wolriem - Johan Coetzer
Onderwereld - Fanie Viljoen
Hartedief - Rudie van Rensburg
Die uile in die kalahari - Cor Dirks
Dagboek van 'n vreeslike vriendelik outjie - Jeff Kinney
Mini se hondesalon - Leeswêreld
Skooldae - Franz Marx
Alibaba en die veertig diewe - Saamlees
Welkom by die koningskool - Leeswêreld
Brand - Peet Venter
Tussen stasies - Irma Joubert
Katelknaap - Leon van Nierop
Al wat oorbly - Santie van der Merwe
Hans gee Herklaas horings - Rudie van Rensburg
Donker web - Fanie Viljoen
Weerlose Meganika - Anton Roodt
Doodloopstraat - Leon van Nierop
Waterbobbejaan - Ben Venter
Spoor - Deon Meyer
Klikbek - Sidney Gilroy
Kristel Loots - Blom in die hare
Die verhaal van Johanna Brandt - Bep du Toit
Middernag - Sidney Gilroy
Bloedsuier - Leon van Nierop
Die vyfde aspoester - Jan Vermeulen
Onverwags myne - Susan Pienaar
Offers vir die vlieë - Fanie Viljoen
Offers vir die vlieë - Fanie Viljoen
Vlug na Santorini - Marlene Breytenbach
Moord op Lake Panic - Leon van Nierop
Marilyn - Chanette Paul
Koors - Deon Meyer
Ware spookverhale van Suid-Afrika - Daniel Lotter
Roofdier - Marie Lotz
Lam ter slagting - Madelein Rust
Steeds Matthys - Matthys Roets
As jy van moord droom - Deborah Steinmair
Misverstand - Marita van der Vyfer
Die here het foto's geneem van Vanderbijlpark - Ronel Nel
Boela van die blouwater - Chris Barnard
Oos - Marion Erskine
50 Boerekosgeregte - Various
Vir altyd - François Bloemhof
Moerbeibos - Dalene Matthee
Skuldig - Martin Steyn
Die geel kafee - Koos Kombuis
Een vir een - Peet Venter
Die vampiere van vlermuishoogte - Sanri Steyn
Huis van wind - Sophia Kapp
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood - Fanie Viljoen
La-di-da Lulu - Fanie Viljoen
Die Swart Kat slaan neer - Chris Sasner
Die Swart Kat slaan 'n ster - Chris Sasner
Uit die bloute - Chanette Paul
My groot aktwiteitbybel - Verskeie
Die Otters 1 - Cor Dirks
Toe ons oneindig was - Zelda Bezuidenhout
101 Slaaptydstories - Deel 5 - Hennnig van Aswegen
Kallie en die kat - H. Bez
Lekker bangmaak stories vir kinders - Pieter Leonard
Afrikaanse woordsoek in groot druk - Word Search World
Loeloeraai - C. J. Langenhoven
Ombibus 40 - Ena Murray

Indien jy die boeke geniet en dit graag wil hou, is jy welkom om dit te koop. Laat gerus weet.
Afhangende van hoe dinge vorder, sal ek probeer om die verskeidenheid boeke uit te brei.
Raak asseblief betrokke, en laat weet vriende in Australië wat dalk sou belangstel.
Wat 'n lekkerte om kontak met Afrikaans te behou in 'n land waar 'n mens dit so selde hoor.
Groete,
Albert Short

09/07/2023

~ Afrikaanse boeke in Australië ~
Soos beloof is Aussiekanerboekrak nou 'n biblioteek!
Hieronder is die boeke wat jy heeltemal gratis kan uitneem.

Stappe:
1. Kies een tot drie boeke en laat weet my by [email protected].
2. Betaal $10.90 sodat ek dit aan jou kan pos. (Dis die koste van 'n Auspost Parcel Post Prepaid koevert.)
3. Stuur die boeke na drie maande weer terug aan my (in Melbourne).

Deon Meyer - Onsigbaar
Jasper op hoërskool - CF Beyers-Boshoff
Professor Fungus en die sneeumasjien - Jaco Jacobs
Professor Fungus en die monsterformule - Jaco Jacobs
Helde van Suid-Afrika 3 - Wendy Maartens
Reenboogrant se tieners omnibus 2 - Louise van Niekerk
Toweragtige toertjies - Fanie Viljoen
Nova 1 - Fanie Viljoen
ToSproetebessies en die hart van die swart roos - Troula Goosen
Kringloop - Bets Smith
Meisies kan enige iets doen - Caryl Hart
Kattekwaad - Susan Ongansie
Jan breek die boontjierank - Sue Nicholson
Bang beer - Steve Smallman
Ek en my ouma - Alison Ritchie
Punt van die wolriem - Johan Coetzer
Onderwereld - Fanie Viljoen
Hartedief - Rudie van Rensburg
Die uile in die kalahari - Cor Dirks
Dagboek van 'n vreeslike vriendelik outjie - Jeff Kinney
Mini se hondesalon - Leeswêreld
Skooldae - Franz Marx
Alibaba en die veertig diewe - Saamlees
Welkom by die koningskool - Leeswêreld
Brand - Peet Venter
Tussen stasies - Irma Joubert
Katelknaap - Leon van Nierop
Al wat oorbly - Santie van der Merwe
Hans gee Herklaas horings - Rudie van Rensburg
Donker web - Fanie Viljoen
Weerlose Meganika - Anton Roodt
Doodloopstraat - Leon van Nierop
Waterbobbejaan - Ben Venter
Spoor - Deon Meyer
Die waarde van stil bure - Zelda Bezuidenhout
Klikbek - Sidney Gilroy
Kristel Loots - Blom in die hare
Die verhaal van Johanna Brandt - Bep du Toit
Middernag - Sidney Gilroy
Bloedsuier - Leon van Nierop
Die vyfde aspoester - Jan Vermeulen
Dwalers loop nie by twyfelaars nie - Jan Nel
Onverwags myne - Susan Pienaar
Offers vir die vlieë - Fanie Viljoen
Offers vir die vlieë - Fanie Viljoen
Vlug na Santorini - Marlene Breytenbach
Moord op Lake Panic - Leon van Nierop
Fiela se kind - Dalene Matthee
Marilyn - Chanette Paul
Koors - Deon Meyer
Ware spookverhale van Suid-Afrika - Daniel Lotter
Roofdier - Marie Lotz
Lam ter slagting - Madelein Rust
Steeds Matthys - Matthys Roets
As jy van moord droom - Deborah Steinmair
Misverstand - Marita van der Vyfer
Die here het foto's geneem van Vanderbijlpark - Ronel Nel
Boela van die blouwater - Chris Barnard
Oos - Marion Erskine
50 Boerekosgeregte - Various
Vir altyd - François Bloemhof
Moerbeibos - Dalene Matthee
Skuldig - Martin Steyn
Die geel kafee - Koos Kombuis
Een vir een - Peet Venter
Die vampiere van vlermuishoogte - Sanri Steyn
Huis van wind - Sophia Kapp
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood - Fanie Viljoen
La-di-da Lulu - Fanie Viljoen
Die Swart Kat slaan neer - Chris Sasner
Die Swart Kat slaan 'n ster - Chris Sasner
Uit die bloute - Chanette Paul
My groot aktwiteitbybel - Verskeie
Die Otters 1 - Cor Dirks
Toe ons oneindig was - Zelda Bezuidenhout
101 Slaaptydstories - Deel 5 - Hennnig van Aswegen
Kallie en die kat - H. Bez
Lekker bangmaak stories vir kinders - Pieter Leonard
Afrikaanse woordsoek in groot druk - Word Search World
Loeloeraai - C. J. Langenhoven
Ombibus 40 - Ena Murray

Indien jy die boeke geniet en dit graag wil hou, is jy welkom om dit te koop. Laat gerus weet.
Afhangende van hoe dinge vorder, sal ek probeer om die verskeidenheid boeke uit te brei.
Raak asseblief betrokke, en laat weet vriende in Australië wat dalk sou belangstel.

Wat 'n lekkerte om kontak met Afrikaans te behou in 'n land waar 'n mens dit so selde hoor.

Groete,
Albert Short

14/10/2022

Ek gaan binnekort nuwe boeke vanaf Suid-Afrika bestel vir die aanlyn-boekwinkel hier in Melbourne. As daar enige boek(e) is wat ek vir jou moet laat saamkom, laat weet gerus. (Ek sal vooraf vir jou 'n kwotasie stuur sodat jy darem weet wat om te verwag!)
Groete,
Albert Short

https://www.youtube.com/watch?v=BwcQbwm-dQo&t=9s"Vir Altyd" van Francois Bloemhof, $8.00 (plus $9.40 posgeld per bestell...
17/09/2022

https://www.youtube.com/watch?v=BwcQbwm-dQo&t=9s

"Vir Altyd" van Francois Bloemhof, $8.00 (plus $9.40 posgeld per bestelling).

Afrikaanse boeke in Australië, splinternuut en al die pad van Suid-Afrika af.

Hoe dit werk:
1. Gaan na die "Etsy" skakel in die "comments" hieronder.
2. As jy iets sien waarvan jy hou, laai dit in jou 'basket'.
3. Gaan na 'checkout' en betaal.
4. Die boeke word met Auspost se prioriteitsdiens gestuur vanaf Melbourne.

Die amptelike lokprent van die nuwe, langverwagte romantiese avontuurfilm, VIR ALTYD.Deur dieselfde regisseur, vervaardigers en skrywers as PAD NA JOU HART."...

Afrikaanse boeke in Australië, splinternuut en al die pad van Suid-Afrika af.Hoe dit werk:1. Gaan na die "Etsy" skakel h...
02/09/2022

Afrikaanse boeke in Australië, splinternuut en al die pad van Suid-Afrika af.

Hoe dit werk:
1. Gaan na die "Etsy" skakel hieronder.
2. As jy iets sien waarvan jy hou, laai dit in die 'basket'.
3. Gaan na 'checkout' en betaal. (Die koste van die boeke, plus $9.40 vir posgeld.)
4. Ek pos die boeke dan vanaf Melbourne met Auspost se prioriteitsdiens - dit sal binne 'n dag of twee by jou wees.

Shop Afrikaanse boeke al die pad van Suid-Afrika af. by Aussiekanerboekrak located in Melbourne, Victoria.

Iets uit die 80s ... Daar is 'n paar episodes op Youtube, maar as jy die boeke wil lees, gaan kyk gerus in die Etsy wink...
21/08/2022

Iets uit die 80s ... Daar is 'n paar episodes op Youtube, maar as jy die boeke wil lees, gaan kyk gerus in die Etsy winkel - sien Comments vir die skakel.

Hoe dit werk:
Plaas jou bestelling in die Etsy-winkel. Die boeke is in Melbourne en ek stuur dit met Auspost. Dit behoort binne drie dae tot 'n week by jou te wees.
Groete,
Albert Short

Released in the 1980sWe have changed our channel from KKMW to MPVTCView Full Episodes and Seasons here: https://mpvtc.co.za/

Ek het pas 'n hele rits nuwe boeke in die aanlynwinkel gelaai en ek hoop jy sien iets waarvan jy hou!Hoe dit werk:1. Gaa...
19/08/2022

Ek het pas 'n hele rits nuwe boeke in die aanlynwinkel gelaai en ek hoop jy sien iets waarvan jy hou!
Hoe dit werk:
1. Gaan na die "etsy" skakel hieronder.
2. Kyk na die lys met boeke en as jy iets sien waarvan jy hou, laai dit in die 'basket'.
3. Gaan na die 'checkout' en betaal. (Die koste van die boeke, plus 'n eenmalige $9.40 vir posgeld.)
4. Ek pos die boeke dan vanaf Melbourne met Auspost - dit sal tussen ongeveer 3 en 8 dae by jou afgelewer word.

Baie dankie,
Albert Short

Shop Afrikaanse boeke al die pad van Suid-Afrika af. by Aussiekanerboekrak located in Melbourne, Victoria.

Om in te pas by swart Vrydag is alle boeke nou 30% goedkoper. Posgeld is $9.40 per bestelling en word vanaf Melbourne ge...
25/11/2021

Om in te pas by swart Vrydag is alle boeke nou 30% goedkoper. Posgeld is $9.40 per bestelling en word vanaf Melbourne gestuur met Auspost. Dit behoort binne 'n week by jou te wees.

You searched for: Aussiekanerboekrak! Discover the unique items that Aussiekanerboekrak creates. At Etsy, we pride ourselves on our global community of sellers. Each Etsy seller helps contribute to a global marketplace of creative goods. By supporting Aussiekanerboekrak, you’re supporting a small ...

Presies twee maande tot Kersfees. Al die boeke by Aussiekanerboekrak is splinternuut en 'n goeie geskenk-idee vir iemand...
25/10/2021

Presies twee maande tot Kersfees. Al die boeke by Aussiekanerboekrak is splinternuut en 'n goeie geskenk-idee vir iemand in Australië wat daarvan hou om Afrikaans te lees. Die skakel na die aanlynwinkel (gebasseer in Melbourne) is in die kommentaar hieronder.
Posgeld is $9.40 per versending, en ek stuur dit met Auspost. Dit vat ongeveer 'n week om by jou aan te kom.
Vroeë Kersgroete,
Albert Short

Ware Spookverhale van Suid-Afrika deur Daniël Lötter is nou op die rak vir $20. Posgeld is $9.40, so die totaal is $29.4...
08/10/2021

Ware Spookverhale van Suid-Afrika deur Daniël Lötter is nou op die rak vir $20. Posgeld is $9.40, so die totaal is $29.40. Die boek sal binne 'n week voor jou deur wees - reg hier in Australië.
Die skakel na die aanlynwinkel is hieronder in die kommentaar. Die boek is heeltemal nuut, het 'n paar dae gelede uit Suid-Afrika hier aangekom.
Lees gerus hierdie resensie op Litnet.
https://www.litnet.co.za/ware-spookverhale-van-suid-afrika-deur-daniel-lotter-n-resensie/?fbclid=IwAR3nZS7VksaHJSnkQuJCaqS1kA8xbKbIbtYtCwmRxs94dXlH6Lj4QppSBV8
Groete,
Albert Short

"Geniet die boek, maar moet dit liefs nie na donker aanpak nie."

Address

Melbourne, VIC
3188

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aussiekanerboekrak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category