Met Liefde

Met Liefde Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Met Liefde, Gift Shop, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark.

Dankie vir almal se ondersteuning. Mag al die nuwe mamma's Geseënde wees met gesonde babatjie.
15/10/2024

Dankie vir almal se ondersteuning. Mag al die nuwe mamma's Geseënde wees met gesonde babatjie.

So bietjie van my borduurwerk waarmee ek besig was.  Kontak my gerus.Henriehet 0834123598
15/05/2024

So bietjie van my borduurwerk waarmee ek besig was. Kontak my gerus.
Henriehet 0834123598

Labels gewerk om vak sakkies te merk.
13/01/2024

Labels gewerk om vak sakkies te merk.

Kinder voorskoot en spoegdoeke
24/10/2023

Kinder voorskoot en spoegdoeke

Spoeg doeke 0834123598
11/06/2023

Spoeg doeke
0834123598

Handoek stelle vir geskenke. Kontak my gerus 0834123598
11/06/2023

Handoek stelle vir geskenke.
Kontak my gerus 0834123598

Kontak my gerus by 0834123598 vir jou bestelling.Ek is in Vanderbijlpark.  Courier enige plek.
26/03/2023

Kontak my gerus by 0834123598 vir jou bestelling.Ek is in Vanderbijlpark. Courier enige plek.

Hande handoek en waslappies.
19/09/2022

Hande handoek en waslappies.

Handoek stel en vadoeke vir n verjaarsdag geskenk.  Dankie vir die bestelling Corné.
19/09/2022

Handoek stel en vadoeke vir n verjaarsdag geskenk. Dankie vir die bestelling Corné.

Nog n tevrede klieënt met haar Spoegdoeke bestelling.  Ek gebruik glodina doeke.  Courier landwyd.  Kontak my gerus.  08...
25/06/2022

Nog n tevrede klieënt met haar Spoegdoeke bestelling. Ek gebruik glodina doeke. Courier landwyd. Kontak my gerus. 0834123598

Hou hierdie spasie dop.....Wie is naskuurig?  Hier is dit nou.`n  Pragtige protea peuselhappie bord, protea net en elega...
30/04/2022

Hou hierdie spasie dop.....
Wie is naskuurig?

Hier is dit nou.
`n Pragtige protea peuselhappie bord, protea net en elegante protea glase.

So paar voorbeelde van besondere geskenk bokse wat beskikbaar is vir jou volgende baba tee.  Nou hoef jy nie meer te won...
19/04/2022

So paar voorbeelde van besondere geskenk bokse wat beskikbaar is vir jou volgende baba tee. Nou hoef jy nie meer te wonder wat om te koop nie. Ek maak dit vir jou soveel makliker. Ek kan vir jou n geskenk pak opmaak vanaf R200 tot R650. Kontak my gerus.
Met Liefde
Henriehet
0834123598

Address

Vanderbijlpark
Vanderbijlpark

Telephone

+27834123598

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Met Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category