Hart en Hand - Kalahari

  • Home
  • Hart en Hand - Kalahari
Website

Hart en Hand - Kalahari Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hart en Hand - Kalahari, Toy Store, .

Hart en Hand – Kalahari ❤️
🎁 Geskenke • Produkte • Drukwerk
🖨️ Sublimasie • Printwerk • Bindwerk
📚 Skool-, besigheid- & persoonlike produkte
✨ Wat ook al oor ons pad kom… ons maak dit mooi.
📍 Upington, Noord-Kaap

Hierdie het nou laaank gevat maar eindelik lyk hy soos wat ek hom wil hê. Perfek plek vir 108 van jou gesin se gunstelin...
12/11/2026

Hierdie het nou laaank gevat maar eindelik lyk hy soos wat ek hom wil hê.

Perfek plek vir 108 van jou gesin se gunsteling resepte.

Bestellings
071 122 7020

Nuwe Inkleurboeke beskikbaar.071 122 7020
29/10/2026

Nuwe Inkleurboeke beskikbaar.

071 122 7020

Oulike buite mat gemaak vir 'n kliënt071 122 7020
29/10/2026

Oulike buite mat gemaak vir 'n kliënt

071 122 7020

Oulike klein yskas magnete. Gedruk op hout met 'n kostelike slagspreuk.071 122 7020
29/10/2026

Oulike klein yskas magnete. Gedruk op hout met 'n kostelike slagspreuk.

071 122 7020

Lekker stel plekmatjies gemaak. Custom produk kies jou eie ontwerp.Vee maklik skoon. Met die rubber onder kan jy tot 'n ...
28/10/2026

Lekker stel plekmatjies gemaak. Custom produk kies jou eie ontwerp.

Vee maklik skoon.
Met die rubber onder kan jy tot 'n warm pot op hom neersit.

071 122 7020

Lekker geskenk blikke vir die kersfees. Vul hom met ietsie lekker en dan die blik vir enige iets daarna gebruik word.Kan...
28/10/2026

Lekker geskenk blikke vir die kersfees. Vul hom met ietsie lekker en dan die blik vir enige iets daarna gebruik word.

Kan enige iets daarop sit.

071 122 7020

27/10/2026
Oulike plekmatjie stelle.Hulle is lekker stewig en kan maklik afvee. 40x30cm en kan enige ontwerp vir jou daarop sit.071...
27/10/2026

Oulike plekmatjie stelle.

Hulle is lekker stewig en kan maklik afvee.

40x30cm en kan enige ontwerp vir jou daarop sit.

071 122 7020

Address

Upington
8800

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hart en Hand - Kalahari posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed shop?

Share