23/01/2026
DIE REALITEIT AS JOU TOESTELLE NIE GEREELD GEDIENS EN SKOON GEMAAK WORD NIE. ❌😢
Baie keer kom verskeie huishoudelike toestelle net betyds by ons aan, voor ‘n motor, of dreineringspomp, element of selfs bedrading wat nie korrek gedoen is nie, skade of elektriese skade veroorsaak.
Baie keer is dit ongelukkig te laat om ‘n toestel te herstel en kliente moet dit groet.
Ons voorstel is om twee tot drie keer ‘n jaar julle huishoudelike toestelle te diens en skoon maak by ons om die onverwags te voorkom! ✅🤩
Met elke diens en skoon maak bied ons ook aan ‘n diens rekord dat dit gereeld gediens word, dit is veral handig as die versekering dit soek.
Ons het ook diens plan opsies vir skole, huis vir bejaarders, hospitale, restaurante, gaste huise en vakansie verhuurings. 💯
Kontak ons gerus om vandag nog ‘n diens en skoon maak te reel!
📞 - 028 754 3051 (Landlyn)
📲 - 071 222 7674 (Whatsapp & bel)
📧 - [email protected] | [email protected]
📍 - https://maps.app.goo.gl/x8Aq4zN49Eu6WN247?g_st=iw