14/09/2021
Avon is opsoek na agente om ons wonderlike produkte reg oor die land te verkoop. As jy graag ekstra geld wil verdien deeltyds of voltyds en nie bang is vir 'n uitdaging nie, los jou whatsapp nommer of whatsapp my by 0721831914. Indien jy nie whatsapp het nie inbox my gerus. Gratis geskenke in jou eerste 4 maande.
🌹Kommissie basis
🌹18 en ouer.