17/04/2026
Vandag gesels ons oor memoire-skryf
nie net as ’n manier om te onthou nie, maar as ’n manier om te verstaan.
Om sin te maak.
Om te verwerk.
En dalk… om iets van onsself terug te vind.
Luister na my gesprek met Juliana Coetzer — psigoterapeut en skrywer — oor die krag, die kompleksiteit en die eerlikheid wat dit vra om jou eie storie neer te pen.
Want jou storie… maak saak.
Naledi Uitgewers / Publishers
Naledi Uitgewers
Naledi Publishing