Het Cadeautjie

Het Cadeautjie Unique baby products, our adorable rattles, educational cubes, sensory cloths and many many more pro

Ons is reg vir die Lentemark by Polokwane!!! Kan egter jou Kersmandjie ook aanvul😊Kontak ons by 0829211492
16/10/2023

Ons is reg vir die Lentemark by Polokwane!!! Kan egter jou Kersmandjie ook aanvul😊Kontak ons by 0829211492

Met die jaar wat einde se kant toe staan is dit Å„ goeie tyd om Å„ terugflits te neem op Å„ baie suksesvolle jaar!Maar dis ...
14/09/2023

Met die jaar wat einde se kant toe staan is dit Å„ goeie tyd om Å„ terugflits te neem op Å„ baie suksesvolle jaar!
Maar dis nog nie te laat om iets vir daardie klein lyfie te bestel!
Kontak ons by 082 921 1492

Paar goedjies gemaak vir Peet se Padstal.. BelaBela😊
05/09/2023

Paar goedjies gemaak vir Peet se Padstal.. BelaBela😊

Net ń aptyd wekker om te wys wat ons kan doen😊Jou kleure.. jou tema
24/08/2023

Net ń aptyd wekker om te wys wat ons kan doen😊Jou kleure.. jou tema

Å„ Paar  muise gemaak vir Save The Sheep projek! Å„ Groep amazing vrouens wat dit begin het gedurende Sutherland en kie se...
26/07/2023

ń Paar muise gemaak vir Save The Sheep projek! ń Groep amazing vrouens wat dit begin het gedurende Sutherland en kie se droogte. Besoek gerus hul fb page.. daars vele om te sien😊Ons is groooot aanhangers van die krokodil( koffie) koekies!! Die kussings en boerseep!!!

Å„ Paar goedjies voltooid en oppad. Onthou jou kleure.. jou tema.
19/07/2023

Å„ Paar goedjies voltooid en oppad. Onthou jou kleure.. jou tema.

Ons was besig😊Party oppad Ierland toe.. ander..Pta..Welkom..Midstream.. NB.. jou kleure.. jou tema!
27/05/2023

Ons was besig😊Party oppad Ierland toe.. ander..Pta..Welkom..Midstream.. NB.. jou kleure.. jou tema!

Hoe geseënd!! Amper 9 md oud!! En jaa ons produk werk🥰
07/05/2023

Hoe geseënd!! Amper 9 md oud!! En jaa ons produk werk🥰

n Paar goedjies gemaak.. vir kankerlyertjies en om ń flamink tema af te rond😊Jou kleure .. jou tema! Hoor graag van jou
04/04/2023

n Paar goedjies gemaak.. vir kankerlyertjies en om ń flamink tema af te rond😊Jou kleure .. jou tema! Hoor graag van jou

Eerstens wil ek vir my Liena.. my vennoot.. vriendin.. baie dankie sê dat sy .. met haar hulp.. moontlik gemaak het dat ...
14/03/2023

Eerstens wil ek vir my Liena.. my vennoot.. vriendin.. baie dankie sê dat sy .. met haar hulp.. moontlik gemaak het dat AL die items betyds klaar is! Die Roza kombers is oppad Praag toe😊

Pragtige Babatee geskenke! Jou kleure jou tema! Komberse slegs op bestelling. Kontak my by 082 921 1492
17/02/2023

Pragtige Babatee geskenke! Jou kleure jou tema! Komberse slegs op bestelling. Kontak my by 082 921 1492

Address

Pole Pin 8 Wapadrand Pretoria
Pretoria

Telephone

+27829211492

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Het Cadeautjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Het Cadeautjie:

Share