23/05/2026
Nuwe Jorsie Worsie is uit ๐๐
[email protected]
Jorsie die Worsie met sy speurhond-snuffels en groot hart is terug!
In Krisis by die katbasaar maak โn skelm katjie in die dorp amok, maar Jorsie is gou-gou op die spoor. Kan hy die dief betyds vang, of is daar te veel raaisels en moeilikheidmakers in sy pad? ๐
In Die rampspoedige reรซnstorm, maak Jorsie plek in sy huis vir al die benoude diere. Maar as die son weer agter die wolke uitloer, het die dag se drama skaars begin โ๏ธ
๐ Hierdie kleurvolle avonture is propvol aksie en drama. Kry die boeke hier: https://loom.ly/Z7B3vaM