Afrikaanse Boeke te Koop

Afrikaanse Boeke te Koop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Afrikaanse Boeke te Koop, Book shop, 26 Cilliers str, Parys.

https://wa.me/p/37523100374001555/27637285792
11/08/2026

https://wa.me/p/37523100374001555/27637285792

UIT DRUK
Deur die Suid-Afrikaanse radiopersoonlikheid Amore Bekker.
Amore Bekker se stem word al vir die afgelope 20 jaar in ons huise gehoor. Sy was by streekradiostasies in die Wes- en Oos-Kaap betrokke en is sedert 2007 by RSG waar sy op weeksdae Tjailatyd tussen 3 en 5 nm. aanbied. Amore het al verskeie toekennings vir haar uitsaaiwerk van die ATKV gekry en in 2010 word sy as die luisteraars se gunsteling-aanbieder aangewys. Tjailatyd is ‘n huistoeryprogram wat mense se batterye vir die aand herlaai met lekker musiek, interessante praatjies, speletjies, en dan die hoogtepunt van die program so net voor 5 uur – tjailaresepte!
“Ek praat myself en die luisteraars so honger, die minste wat ek kan doen, is om hulle huis toe te stuur met ‘n idee vir aandete!”
In Tjailaresepte is die RSG-luisteraars aan die woord met praktiese, watertandresepte vir elke dag van die week. Dit wissel van ou familiegunstelinge tot moderne kitsresepte wat alledaagse bestanddele gebruik wat in jou koskas is.
“Kos is nie my eerste liefde nie, mense is…maar kos is ‘n manier om mense te beleef. Ek wou nader aan my luisteraars kom, en jy leer iemand ken op die manier wat hulle ‘n resep vertel…veral as hulle honger is! Ons lekkerste tye bymekaar is tog om ‘n tafel met geurige kos, goddelike wyn en goeie geselskap! Nou sit ons smiddae om die radio, en kwyl oor die lekker kos! Dankie aan al die luisteraars wat ons in Tjailatyd vermaak met hulle resepte, sekere resepte is spoggerig, die ander uit ‘n boek, en die res uit die hart! Mag jy lekker saam smul!” · ZAR50.00 (was ZAR100.00)

*GEHEIME REVOLUSIE:*                                                                                                    ...
04/08/2026

*GEHEIME REVOLUSIE:* _Memoires van 'n Spioenbaas deur Niël Barnard, soos vertel aan Tobie Wiese_
*R80.00* _(Betaling Bevestig u Bestelling)_
Niël Barnard, voormalige hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NID)
Kernonderwerp: Die hoogs vertroulike tronkgesprekke tussen Barnard en Nelson Mandela gedurende die laat 1980's.Historiese Impak: Hierdie geheime agterdeur-gesprekke is deur president P.W. Botha gemagtig, het die breër kabinet omseil en het die kritieke grondslag vir 'n demokratiese Suid-Afrika gelê.

*VISIT OUR ON LINE STORE FOR MORE BOOKS*
https://wa.me/c/27637285792
Join Our Whatsapp Group
https://chat.whatsapp.com/GUswznmkFuFJivnHXThVSG?s=cl&p=a&mlu=3

Contact
063 7285792
100 Bree Str Parys

DIE DIEPER DORS: ‘n INNERLIKE GESPREKKoos KombuisR40.00 (Betaling Bevestig u Bestelling)Die jongste versameling rubrieke...
03/08/2026

DIE DIEPER DORS: ‘n INNERLIKE GESPREK
Koos Kombuis
R40.00 (Betaling Bevestig u Bestelling)

Die jongste versameling rubrieke en essays van hierdie skrywer volg op die spore van sy vorige versamelings, My mamma is ‘n taal en Afrikaans, my darling. Die stukke wissel tussen humor en erns, maar is dikwels ook ‘n kombinasie van die twee. Hier het ons weer eens die unieke stem van Koos Kombuis – heerlik oneerbiedig by tye, maar altyd met ‘n eerlike mening oor gebeure en dinge. Maar Die dieper dors is ook meer as net ‘n bundel rubrieke. Dit is ‘n collage van gedagtes, essays, en selfs poesie wat deur hom geskryf is die afgelope drie jaar. In samehang lees dit soos ‘n seldsame en uiters ontboesemende gesprek tussen die skrywer en homself; vol humor, patos, en interessante brokkies inligting wat tot dusver streng geheim was.

VISIT OUR ON LINE STORE FOR MORE BOOKS
https://wa.me/c/27637285792
Join Our Whatsapp Group
https://chat.whatsapp.com/GUswznmkFuFJivnHXThVSG?s=cl&p=a&mlu=3

Contact
063 7285792
100 Bree Str Parys

*7DE LAAN KOOK*                                                                                                         ...
29/07/2026

*7DE LAAN KOOK* _('n versameling resepte van jou gunstelingsepie)._
*R 50.00* _(Betaling bevestig u bestelling)_
'n Suid-Afrikaanse kookboek wat in 2010 deur Human & Rousseau uitgegee is.
Dit bevat 'n versameling tuisgemaakte resepte wat geïnspireer is deur die karakters en storielyne van die uiters gewilde SABC2-televisieseepsep 7de Laan.
*Omslag:* Dit wys die merk vir die eerste uitgawe en wys geliefde rolverdelingslede wat soos professionele sjefs aangetrek is.
*Wat is binne-in?* Die kookboek is saamgestel deur Kerneels Breytenbach en Daleen van der Merwe en bevat tradisionele sowel as karakter-spesifieke Suid-Afrikaanse disse:
* Hilda se legendariese soet bederfies en gebak.
* Matrone se bekroonde tradisionele koeksisters en Hertzoggies.
* Maria se tradisionele plaasstyl-resepte.
* Vince se partytjie-happies, vingerhappies en onthaal-happies.
* Lukas se deftige disse soos volstruisbiefstuk met peper en lamskenkels.
VISIT OUR ON LINE STORE FOR MORE BOOKS
https://wa.me/c/27637285792
Join Our Whatsapp Group
https://chat.whatsapp.com/GUswznmkFuFJivnHXThVSG?s=cl&p=a&mlu=3

Contact
063 7285792
100 Bree Str Parys

*The Red Rose Bookshop* makes reading a book possible                                    _*GOOD BOOKS*_ @ _*VERY AFFORDA...
23/07/2026

*The Red Rose Bookshop* makes reading a book possible _*GOOD BOOKS*_ @ _*VERY AFFORDABLE PRICES*_ We invite you to our quaint bookshop at Cherry Square 100 Bree Str Parys

Address

26 Cilliers Str
Parys
9585

Telephone

+27637285792

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaanse Boeke te Koop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afrikaanse Boeke te Koop:

Shortcuts

Share

Category