On the menu

On the menu Vars tuisgemaakte etes op bestellings

On the menu083 468 7645
09/11/2024

On the menu
083 468 7645

Vars groente....goeie kwaliteit vleis! Jy sal nie honger gaan slaap nie..
16/09/2024

Vars groente....goeie kwaliteit vleis!
Jy sal nie honger gaan slaap nie..

16/09/2024

*Maandag 16/9*
Hoender pasta
Tamatie & Feta slaai (apart)
R65

*Dinsdag 17/9*
Kerrie & rys (mince)
Piesang slaai
R65

*OF*

Kerrie & rys (mince)
500ml
R40

*OF*

Macaroni & mince & kaas
R65

*Woensdag 18/9*
Pap
Prego steak stukkies met sous (vark fillet)
Kool slaai
R65

*OF*

Prego roll x 2
R65

*Donderdag 19/9*
Rys
Lamb stew (aartappel & wortel)
Blomkool & broccoli mix met wit sous
*R70*

*Vrydag 20/9*
Kombuis gesluit

Baia dankie vir die ondersteuning....bestellings kan vooruit geplaas word of moet op die dag teen *9am* in wees asb.....Geseende week πŸ₯˜

10/04/2023

Maandag 10/4
Kombuis gesluit

Dinsdag 11/4
Boloroni pasta
Koolslaai
R65

Woensdag 12/4
Aartappel slaai
Hoender snitchel met
Kaas en mushroom sous
*R70*

Donderdag 13/4
Geelrys
Bobotie
Ertjies & mielies mix
R65

Vrydag 14/4
Bunny chow met beef Kerrie vleis stukkies (sonder bene)
R65

*Of*

Kerrie & rys
(Beef vleis sonder bene)
500ml
R45

Baia dankie vir die ondersteuning.... bestellings kan vooruit geplaas word of moet op die dag teen 10 am in wees asb.... Geseende week πŸ₯˜

Maandag 18/4Kombuis gesluitDinsdag 19/4Biltong pasta (nuwe resep)Garlic rolletjieR60Woensdag 20/4Room aartappels met bac...
18/04/2022

Maandag 18/4
Kombuis gesluit

Dinsdag 19/4
Biltong pasta (nuwe resep)
Garlic rolletjie
R60

Woensdag 20/4
Room aartappels met bacon bits
Vark snitzels met garlic mayo sous (apart)
Stirfry groente
R65

Donderdag 21/4
Rys
Beef stew met baby patato en wortels
R60

Vrydag 22/4
Boerewors rolls met relish
R25

Dankie vir die ondersteuning.... Bestellings kan voor uit geplaas word of moet op die dag teen 10 am in wees asb.... Geseende week 🍲
053 468 7645

11/09/2021

Maandag 13/9
Macaroni & kaas met savoury mins
Rolletjie
Beetslaai🍝
R60

Dinsdag 14/9
Savoury rys en Paella (seafood mix) πŸšπŸ¦πŸ¦€
Tamatie & komkommer & feta kaas slaai
R65

Woensdag 15/9
Paptert
Gemarineerde πŸ₯“ gebraaide shortrib
Koolslaai
R60

Donderdag 16/9
Rys
Gebraaide hoender in mayo sous πŸ—
Baby patato
Veggie bake
R60

Vrydag 17/9
Prego roll met prego steak strips 🍟
Skinny fries & sous
R40

Dankie vir die ondersteuning....bestellings moet asb teen 10am in wees of kan vooruit geplaas word....
Geseende week πŸ₯˜
083 468 7645

Maandag 16/8Hoendersop 500mlR30Dinsdag 17/8Spagetti bolognaise met mini meatballs (homemaid) Portegese rolletjieR55 Woen...
16/08/2021

Maandag 16/8
Hoendersop
500ml
R30

Dinsdag 17/8
Spagetti bolognaise met mini meatballs (homemaid)
Portegese rolletjie
R55

Woensdag 18/8
Rys of Stamp mielies
Romerige beefstrogonoff
Potjie kos groente met witsous
R60

Donderdag 19/8
Cottage pie
Groenboontjies
Pampoen poffertjies
R60

Vrydag 20/8
Beef burgers met chips (homemaid patty)
R35

Dankie vir die ondersteuning....bestellings kan vooruit geplaas word of moet op die dag teen 10am in wees...
Geseende week πŸ₯—
083 468 7645

09/08/2021

Dinsdag 10/8
Stir fry met steak blokkies en bruin rys
Soet patats
R60

Woensdag 11/8
Aartappel slaai
3 bone slaai
Garlic rolletjie
Boerewors
Sticky chicken wings
R60

Donderdag 12/8
Savoury rys
Koolslaai
Mini eisbein (eskort)
Gebraaide pork rushers (duk)
R70

Vrydag 13/8
Boerewors rolle met relish
R25

Dankie vir die ondersteuning....bestellings kan vooruit geplaas word of moet asb teen 10 am in in wees....Geseende week πŸ₯—
083 468 7645

Address

52 Vierde Laan Nigel
Nigel

Telephone

+27834687645

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when On the menu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to On the menu:

Share