22/09/2023
‼️‼️HELP ASB‼️‼️
Ons is besig met ñ Kersgeskenk projek waar ons speelgoed insamel vir minder bevoorregte kindertjies. Ons gebruik enige 'pre-loved' poppies. Ons bad die poppies, gee hulle ñ 'Make-over' en maak dan vir elke poppie 4 stelletjies klere. As daar dalk iemand is wat in hulle harte voel om vir ons ñ 'pre-loved' poppie te skenk, kontak asb per whatsApp
Ansie du Toit 072 378 6313
Karien Gouws 083 5707 404
Ons sal dit regtig baie waardeer
ASB help ons om hierdie kersfees ñ kinderhartjie bly te maak.
Sagte speelgoed is ook welkom.