18/10/2026
🌸💕 Wie sê jy moet ’n spesiale geleentheid hê om jouself ’n bietjie ekstra te bederf? Soms verdien jy net iets mooi, iets glansryk en iets wat jou laat voel soos ’n miljoen rand! 😍✨
💄 Vir net R150 kry jy ’n hele bederfpakkie vol skoonheid en sprankel! 💋💖
🎀 Jou G***s & Glinster-pakkie bevat:
💖 1x Parfuumstafie
💖 1x 30g handeroom
💖 1x Maskara
💖 1x 16-kleur oogskadu-palet
💖 1x Lipglans
💖 1x Oogomlyner
🎁 Dis ook die perfekte geskenkie vir jou ma, suster, vriendin, kollega… of natuurlik vir daardie baie spesiale persoon in die spieël: JY! 😉💕
🌷 Of jy nou regmaak vir ’n spesiale geleentheid, jou alledaagse voorkoms ’n bietjie ekstra "wow" wil gee, of sommer net vir 'n bederf — hierdie pakkie is net die ding! 🥰
🚚 Pudo regoor Suid-Afrika 🇿🇦
⏳ Slegs terwyl voorraad hou — moenie te lank wag nie!
💌 Stuur vandag nog 'n boodskap om joune te bestel!
📱 Karin – 084 200 1171
💖✨ Want meisie, die lewe is klaar duur genoeg — jy verdien darem ’n bietjie G***s & Glinster! ✨💖
***sEnGlinster