Ons Winkel Komatipoort

Ons Winkel Komatipoort Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente.

Onthou om gereeld by Ons Winkel in te loer vir ñ winskopie.Wie weet dalk kry jy iets wat jy al lankal soek...
22/08/2026

Onthou om gereeld by Ons Winkel in te loer vir ñ winskopie.

Wie weet dalk kry jy iets wat jy al lankal soek...

22/08/2026
12/08/2026

Hoeveel woorde kan jy uitmaak?

Wenk: Dit hou verband met die Susanna Smit Studiefonds.

Los jou antwoord in die kommentaarafdeling, en kom ons kyk wie die meeste woorde kan uitmaak.

Paar items nog beskikbaar na gisteraand se aanlyn...Ons PUDO landswyd.
12/08/2026

Paar items nog beskikbaar na gisteraand se aanlyn...

Ons PUDO landswyd.

12/08/2026
60% Off on clothing in store! 😲Only till Saturday 25 July.Hurry!!!!...Don't miss out!
23/07/2026

60% Off on clothing in store! 😲

Only till Saturday 25 July.

Hurry!!!!...Don't miss out!

Onthou om gereeld by Ons Winkel in te loer sodat jy nie ons ongelooflike winskopies misloop nie! 🌻 Daar is 'n groot vers...
23/07/2026

Onthou om gereeld by Ons Winkel in te loer sodat jy nie ons ongelooflike winskopies misloop nie! 🌻

Daar is 'n groot verskeidenheid klere, huishoudelike ware en vele ander unieke skatte om van te kies. Kom ontdek iets besonders teen bekostigbare pryse!

23/07/2026

We have a 60% off special!!

Address

Komatipoort
1340

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Komatipoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share