Baruch Ice Co.

Baruch Ice Co. Ice supplier. Available in 2kg, 3kg and ice cups. Made with filtered water that also went through reverse osmosis.

Een ding van ons Klerksdorpers is dat die koel weer ons nie keer om alles met ys te drink nie. Baruch Ice se ys is die p...
14/04/2025

Een ding van ons Klerksdorpers is dat die koel weer ons nie keer om alles met ys te drink nie. Baruch Ice se ys is die perfekte opsie vir jou partytjie, by jou restaurant, funksie of enige ander besigheid wat ys wil herverkoop.

Hoekom Baruch?
• 2x2cm kristal ys
• gefiltreerde water
• reverse osmosis
• ons lewer af (termes en voorwaardes geld)
• bekostigbaar

Spesiale promosie vir grootmaat aankope - kontak ons om meer uit te vind.

083 655 0314

Address

Klerksdorp
2571

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baruch Ice Co. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share