29/09/2025
***Wind & Weef – Waar herinneringe ’n vorm kry***
Tussen die nate leef stories. In elke steek, ’n fluistering van liefde. Hierdie beertjies en kussings is meer as materiaal — dis ’n draer van herinnering, ’n sagte monument van iemand wat diep gemis word.
Elke lap het ’n storie. Laat ek joune omskep in iets besonders — kontak my gerus.
Nicoline Breedt
079 529 7073