26/08/2026
✨ Kyk net hoe mooi lyk ons nuwe kliënt van Jeffreysbaai! ✨
Laetitia het ons Komplimente-baadjies op Facebook raakgesien en besluit: “Daai een moet ek hê!” 😍
Ek het vir haar ’n paar opsies gestuur… en wala! 🎉 Vandag het haar nuwe baadjie in Jeffreysbaai aangekom — en volgens haar is sy SUPER opgewonde! 💃❤️
Dis vir ons so lekker om te sien hoe ons baadjies hul pad van Seline’s Boutique af na dames regoor die land vind. 🌍
Laetitia, jy lyk sommer te pragtig in jou nuwe baadjie! Dankie dat jy ons gekies het. 🥰
En onthou… ’n Komplimente-baadjie is nie net ’n baadjie nie — dis ’n gesprekstarter! 😉