18/06/2026
๐๐ฎ๐ป๐๐ผ๐ฒ๐ธ๐ฒ ๐ป๐ผ๐ ๐ผ๐ผ๐ฝ ๐๐ถ๐ฟ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฅ๐ต๐ผ๐ฑ๐ฒ๐-๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐
HJS-oudleerders tussen die ouderdomme van 18 en 24 jaar word genooi om aansoek te doen vir die gesogte Rhodes-beurs. Dit is een van die wรชreld se bekendste internasionale studiebeurse.
Die beurs bied aan uitstaande jong leiers van die Wynlanddistrik die geleentheid om nagraadse studies aan die wรชreldbekende Oxford Universiteit te voltooi.
Beurshouers word deel van โn wรชreldwye netwerk van akademiese, professionele en gemeenskapsleiers.