Handlief

Handlief Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Handlief, Gift Shop, 21A Jansenweg, Manor Heights, Despatch.

🌸 Moedersdag Geskenkboks 🌸Bederf jou mamma hierdie Moedersdag met iets spesiaals 💗Ons handgemaakte seep bokse is met lie...
23/03/2026

🌸 Moedersdag Geskenkboks 🌸

Bederf jou mamma hierdie Moedersdag met iets spesiaals 💗
Ons handgemaakte seep bokse is met liefde saamgestel – perfek om te sê “dankie vir alles”.

✨ Spesiale aanbod:
Elke boks is slegs R95!

🎁 WEN ’N GRATIS BOKS!
Deel hierdie plasing en tag vriende/familie in die comments om ’n kans te staan om ’n boks ter waarde van R155 te wen!

Elke tag = nog ’n inskrywing 🌸

📩 Stuur vir ons ’n DM om joune te bespreek – beperkte voorraad!

✨ Handlief Handgemaakte Seep ✨Elke stuk seep word met sorg met die hand gesny – geen massaproduksie, net kwaliteit 💜Hier...
23/03/2026

✨ Handlief Handgemaakte Seep ✨

Elke stuk seep word met sorg met die hand gesny – geen massaproduksie, net kwaliteit 💜

Hierdie Lavender Dream seep:
🌿 Sag op jou vel
🌿 Heerlik ontspannende geur
🌿 Perfek vir ’n klein self-care bederf of geskenk

💬 Komment “SEEP” en ek stuur vir jou pryse & beskikbaarheid
📦 Beperk – gemaak volgens wat beskikbaar is

Maak jou badtyd iets om na uit te sien 🛁✨

Lavender Dream 💜A calming handmade soap crafted with care to leave your skin feeling soft and refreshed.✨ Also available...
16/03/2026

Lavender Dream 💜

A calming handmade soap crafted with care to leave your skin feeling soft and refreshed.

✨ Also available in other beautiful scents and ingredients.
🧼 Handmade in small batches.

Available while stock lasts.

Some of our stock is available immediately at Klinicare Despatch, Mosel and KliniMed PE. 🛍️

Paasfees is om die draai 🐰✨Hierdie oulike hasie seepies is die perfekte klein geskenkie vir ’n Paasmandjie of net ’n bie...
12/03/2026

Paasfees is om die draai 🐰✨

Hierdie oulike hasie seepies is die perfekte klein geskenkie vir ’n Paasmandjie of net ’n bietjie bederf.

Handgemaak met liefde en beskikbaar solank voorraad hou…pasop voor hulle weg bons.😉

Stuur gerus ’n email om joune te bestel 💜

🌿Email: [email protected]

From our hands to your shelves. 🧼✨We’re so excited to announce that bulk orders are officially open!Perfect for small bu...
11/03/2026

From our hands to your shelves. 🧼✨

We’re so excited to announce that bulk orders are officially open!
Perfect for small businesses, gift boxes, or reselling our handmade soaps.

Email us for bulk pricing and available catalogue.

🌿Email: [email protected]

A little everyday luxury for your hands.🌿Alcohol free🌿WhatsApp : 083 785 4598🌿Email : handlief@joleneoelofse.co.za
05/03/2026

A little everyday luxury for your hands.

🌿Alcohol free
🌿WhatsApp : 083 785 4598
🌿Email : [email protected]

Met sorg gemeng, met liefde gegiet, spesiaal vir jou verpak.💛Bestellings kan geplaas word via  🌿WhatsApp : 083 785 4598🌿...
25/02/2026

Met sorg gemeng, met liefde gegiet, spesiaal vir jou verpak.💛

Bestellings kan geplaas word via
🌿WhatsApp : 083 785 4598
🌿Email : [email protected]

‘n Tydlose bederf✨Bestellings kan nou geplaas word💕
24/02/2026

‘n Tydlose bederf✨

Bestellings kan nou geplaas word💕

Waar luuksheid begin🫧
18/02/2026

Waar luuksheid begin🫧

Handgemaak met liefde, sorg en ’n droom wat begin groei 🌿💕
18/02/2026

Handgemaak met liefde, sorg en ’n droom wat begin groei 🌿💕

Address

21A Jansenweg, Manor Heights
Despatch
6220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handlief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category