Itzi Nietz

Itzi Nietz Itzi Nietz - waar handgemaakte geskenke met liefde en sorg gemaak word. Ek maak unieke items om 'n spesiale aanraking te gee aan elke geleentheid.

Elke item word vir jou gemaak met passie en liefde.

Tyd vir trou! Sash vir die toekomstige bruid en kousbande vir haar en hom... iets anders....
07/02/2025

Tyd vir trou! Sash vir die toekomstige bruid en kousbande vir haar en hom... iets anders....

Baie welkom op ons Facebook blad.Itzi Nietz is gebore uit my passie vir mooi en kreatiewe goed.  Daar sal elke week 'n n...
30/05/2024

Baie welkom op ons Facebook blad.

Itzi Nietz is gebore uit my passie vir mooi en kreatiewe goed. Daar sal elke week 'n nuwe produk op die blad geplaas word.

Ons eerste produk wat verlede week op die blad geplaas is, is 'n deurstopper. Almal wat jy ken het 'n deurstopper nodig! Met ‘n spesiale boodskap / foto / ontwerp kan die persoon aan wie jy dit skenk elke dag aan jou d**k.

Die voorbeelde op die blad was kersgeskenke. Ek is ook bevoorreg om vir 'n akte prokureursfirma hierdie spesiale deurstoppers op maandelikse basis te maak. Elke kliënt wat 'n verband registreer ontvang so 'n geskenk. Dit is 'n uitstekende manier om jou besigheid te bemark en word elke dag deur die kliënt en hul besoekers gesien.

Vandag plaas ek 'n foto van hierdie korporatiewe geskenk.

Groetnis tot volgende week se Itzi Nietz!

Bestel gerus - enige bewoording kan gebruik word 🌷Bestellings moet asb deur WhatsApp geplaas word - 082 312 4275
13/05/2024

Bestel gerus - enige bewoording kan gebruik word 🌷

Bestellings moet asb deur WhatsApp geplaas word - 082 312 4275

Address

Centurion

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27823124275

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Itzi Nietz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Itzi Nietz:

Share

Category