MéQ ♥ Handgemaakte tandekussings spesiaal om jou kind se tandjies in te bewaar vir as die tandmuis kom.

Ons is weer volstoom besig om uit te brei met die versameling! Nou ook beskikbaar… 🦙 🦙 🦙
13/07/2022

Ons is weer volstoom besig om uit te brei met die versameling! Nou ook beskikbaar…
🦙 🦙 🦙

Nou wag ons net vir die 2 outjies om gebore te word sodat ons hul besonderhede vir eens & vir altyd op die oortjie kan b...
02/07/2021

Nou wag ons net vir die 2 outjies om gebore te word sodat ons hul besonderhede vir eens & vir altyd op die oortjie kan bewaar! ❤️

Dankie vir al die ondersteuning en vir elke like of share! ❤️
29/06/2021

Dankie vir al die ondersteuning en vir elke like of share! ❤️

Opsoek na iets spesiaals en sentimenteels as geskenk vir n babatee of sommer net... Birth Bunnies nou beskikbaar. Kontak...
07/03/2021

Opsoek na iets spesiaals en sentimenteels as geskenk vir n babatee of sommer net... Birth Bunnies nou beskikbaar. Kontak my gerus vir meer info. 🐰❤️🥰

Nalétjie wag in spanning vir die tandmuis om haar tandjie te kom haal. 🥰
07/03/2021

Nalétjie wag in spanning vir die tandmuis om haar tandjie te kom haal. 🥰

Nuutste toevoeging! 😉
09/01/2021

Nuutste toevoeging! 😉

Nuutste toevoeging... Minnie Mouse! Let op na die ❤️ detail in die mond hoeke. Bestel vandag nog! ☺️
14/12/2020

Nuutste toevoeging... Minnie Mouse!
Let op na die ❤️ detail in die mond hoeke.
Bestel vandag nog! ☺️

02/10/2020
Die nuutste toevoeging tot die MeQ familie!
02/10/2020

Die nuutste toevoeging tot die MeQ familie!

Daai gesiggie sê sommer als!
08/09/2020

Daai gesiggie sê sommer als!

Address

Cape Town
7560

Telephone

+27825616884

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MéQ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MéQ:

Share

Category