Pro Hunters Accessories

Pro Hunters Accessories Handmade products and more...

To all our valued customers.  We are busy upgrading our website and will let you know as soon as we are done.
10/12/2025

To all our valued customers.
We are busy upgrading our website and will let you know as soon as we are done.

Laat ons vir jou ’n unieke geweersak maak van die vel van die laaste bok wat jy geskiet het, of kies uit ons voorraad ve...
14/06/2025

Laat ons vir jou ’n unieke geweersak maak van die vel van die laaste bok wat jy geskiet het, of kies uit ons voorraad velle. Dit maak ook ’n besonders spesiale geskenk.

Elke sak word volgens jou spesifikasies gemaak en afgewerk met egte leer. Dit bevat ’n een-duim hoëdigtheid-spons aan die kante en is gevoer met varkleer. Daar is ook ’n opsionele buitesakkie en stewige drahandvatsels van leer.

Pryslys:

Met eie vel: R1950.00

Voorraad zebra-vel: R3800.00

Voorraad kameelperdvel: R4000.00

Voorraad Rooibok-/blesbokvel: R2200.00

Voorraad Kudu-/wildebeesvel: R2600.00

Koerier regoor Suid-Afrika met Courier Guy (koerierkoste nie ingesluit nie).

Kontak Maryke by 082 311 3044 of Liezel by 082 820 8576 vir meer inligting.

Vadersdag is om die draai.Wat van 'n Unieke Bybel/Dagboek sakkie vir die spesiale pa in jou lewe. Elke sakkie is gemaak ...
17/04/2025

Vadersdag is om die draai.
Wat van 'n Unieke Bybel/Dagboek sakkie vir die spesiale pa in jou lewe. Elke sakkie is gemaak van egte leer en Zebra, Kameelperd, of ander velle. Het sagte Mini Mat lining binne met 'n plek vir 'n pen. 29cm (h) x 19cm (w) x 5cm (b). Kan ook op ander groottes gemaak word. R650.00 elk. Bestel by 8 Junie om teleurstelling te voorkom

Courier landswyd deur Courier Guy, PostNet of Paxi (Sluit nie koste in nie)

Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 vir meer inligting.

Verskeie soorte skietsakke gemaak van Rip Teck Canvas, egte leer en gevul met fyn band poeier vir gewig, stabiliteit en ...
15/03/2025

Verskeie soorte skietsakke gemaak van Rip Teck Canvas, egte leer en gevul met fyn band poeier vir gewig, stabiliteit en vorm.

Oor bakkie se deur of oor jag tralies: Die binnekant van die voertuig se been het rekkies op vir ammo. Die skietsak deel is 25cm (L) x 19cm (H) x 13cm(B). Die binne en buite bene is 25cm lank. Totale gewig van 4.5kg. R450.00

X-vorm 40cm (L) x 35cm (B) x 30cm (H). Totale gewig van 5.8kg. R500.00

Reghoekigge vorm 20cm (L) x 12cm (B) x 15cm (H). Totale gewig van 2kg. R350.00

Courier Landswyd deur Courier Guy, PostNet of Paxi. (Koste nie ingesluit)
Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 vir meer inligting.

Skietsak vir bakkie se deur, gemaak van Rip Teck Canvas, egte leer en gevul met fyn band poeier vir gewig, stabiliteit e...
25/02/2025

Skietsak vir bakkie se deur, gemaak van Rip Teck Canvas, egte leer en gevul met fyn band poeier vir gewig, stabiliteit en vorm. Die binnekant van die voertuig se been het rekkies op vir ammo. Die skietsak deel is 25cm (L) x 19cm (H) x 13cm(B). Die binne en buite bene is 25cm lank. Totale gewig van 4.5kg. R450.00

Courier Landswyd deur Courier Guy, PostNet of Paxi. (Koste nie ingesluit)

Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 vir meer inligting.

Verskeie grootte cooler sakke gemaak van 600D Canvas, met geïsoleerde PVC binne wat geseël is en lek bestand is.  Hou vl...
13/02/2025

Verskeie grootte cooler sakke gemaak van 600D Canvas, met geïsoleerde PVC binne wat geseël is en lek bestand is. Hou vleis en ys vir langer gevries.

Die kleinste sak is 26x22x20cm met 'n klein sakkie voor .00 elk.

Die medium sak is 32x28x25cm met 2 sakkies aan die kante vir glase, en ook 2 sakkies voor @ R720.00 elk.

Die groot sak is 40x35x28cm met 2 sakkies aan die kante vir glase, en ook 2 sakkies voor .00 elk.

Al die sakke kan ook borduur word teen ekstra koste, en sakke kan ook gemaak word op kliënt se mates en spesifikasies.

Verskeie kleure kan gebruik word.

Courier landwyd deur Courier Guy of Post Net. (Koste nie ingesluit)

Kontak Maryke. 082 311 3044 of Liezel 082 820 8576 vir meer inligting.

Bestel 'n unieke geskenk vir die hengelaar in jou lewe of vir jouself:Katrol sakke, Visstok sakke met katrol nog aan, La...
28/11/2024

Bestel 'n unieke geskenk vir die hengelaar in jou lewe of vir jouself:

Katrol sakke, Visstok sakke met katrol nog aan, Landing matte, Bait boot sakke en nog vele meer kan gemaak word
Katrol en spoel sakke in 600D Materiaal, met spons beskerming en Polyester lining. Katrol sak vir 2 katrolle en Spoels @ R350.00, Vir 4 katrolle en spoels@ R500.00 en vir 6 katrolle en spoels @ R650.00. Katrol sak vir 4 katrolle R330.00. Alle sakke in Pienk camo R50.00 ekstra
Of
Hengel sak met katrol steeds aan, of sonder katrol gemaak van 600D Canvas met spons beskerming en polyester lining. 8 to 14". Pryse van R900.00 tot R1300.00
Of
Landing mat gemaak van 600D Canvas en 550gsm PVC, gevul met 8mm polyester balletjies @ R750.00
Of
Bait boot sak gemaak van 600D Canvas met/sonder sak agter vir remote en met of 10mm foam rubber beskerming net onder of onder en aan kante. Pryse wissel van R800.00 tot R1200.00 afhangende van foam rubber en mates.

Verskeie kleure beskikbaar.
Courier landwyd deur Courier Guy, Pep of Postnet (koste nie Ingesluit)
Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576

Bestel 'n unieke Kerskous gemaak van verskeie bok velle teen R180.00 of Wyn cooler van Springbok vel met pronk teen R160...
27/11/2024

Bestel 'n unieke Kerskous gemaak van verskeie bok velle teen R180.00 of Wyn cooler van Springbok vel met pronk teen R160.00. Whatsapp Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 voor 6 Desember 2024. Ons courier landswyd deur Courier Guy, Post Net, Pep (Koste nie ingesluit)

Verskeie items gemaak vir perde.  Numnah @ R500.00 sonder borduurSomer kombers @ R750.00 sonder borduurWinters kombers @...
17/04/2024

Verskeie items gemaak vir perde.
Numnah @ R500.00 sonder borduur
Somer kombers @ R750.00 sonder borduur
Winters kombers @ R950.00 sonder borduur
Boxing boots @ R650.00 per stel sonder borduur
Saal Cover @ R350.00 sonder borduur

Kontak Maryke op 082 311 3044 of Liezel op 082 820 8576 vir meer inligting. Courier deur Courier Guy, Postnet, Pep nie ingesluit. Kan ook eie Pudu reel

Hokkie sakke afgelewer vir 'n opgewonde, reg vir aksie span. Baie dankie vir die geleentheid om die pragtigge sakke te k...
14/04/2024

Hokkie sakke afgelewer vir 'n opgewonde, reg vir aksie span. Baie dankie vir die geleentheid om die pragtigge sakke te kon maak. R550.00 elk, sonder borduur en courier. Kontak ons gerus vir enige tipe sakke.
Maryke 082 311 3044
Liezel 082 820 8576

Address

Van Riebeeck Street
Bronkhorstspruit
1510

Telephone

+27823113044

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pro Hunters Accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pro Hunters Accessories:

Share

Category