Case IH Fanshop

Case IH Fanshop Keep an eye on our latest clothing ranges. watch this space.

Looking good always makes you feel good!Our Fan Shop is your one-stop shop for:👕 Clothing🤠 Headwear👞 Footwear🎒 Accessori...
28/04/2026

Looking good always makes you feel good!

Our Fan Shop is your one-stop shop for:
👕 Clothing
🤠 Headwear
👞 Footwear
🎒 Accessories
🚜 Toys and Models
🎁 Gift Vouchers

Treat yourself and get something that resonates with you today. Browse our online shop here: https://casefanshop.co.za/

As jy 'n trotse boer of plaasnooi is, kan jy dit nou op 'n h**p dra👨🏻‍🌾👩🏻‍🌾Ons Fan Shop bied verskeie opsies vir mans, v...
16/04/2026

As jy 'n trotse boer of plaasnooi is, kan jy dit nou op 'n h**p dra👨🏻‍🌾👩🏻‍🌾

Ons Fan Shop bied verskeie opsies vir mans, vrouens en kinders. Daarmee saam kan jy die kinders bederf met 'n speelding in die vorm van 'n model-trekker!

Dra jou trots en wys dat jy 'n Case IH aanhanger is deur jou gunsteling items te koop, net hier: https://casefanshop.co.za/

Nothing says love quite like red. ❤️Let the one who lives and breathes farming know how much you love them this Valentin...
09/02/2026

Nothing says love quite like red. ❤️

Let the one who lives and breathes farming know how much you love them this Valentine’s Day.

Whether it’s a cap, a hoodie or a small everyday essential, you’ll find the perfect Valentine’s gift at the Case IH Fan Shop.
Because loving the land and the brand is something worth celebrating!

Shop here for your Valentine’s favourites: https://casefanshop.co.za

Vir die man wat trots die Case IH handelsmerk dra.Hierdie Valentynsdag kan jy die een wat reeds douvoordag op die lander...
05/02/2026

Vir die man wat trots die Case IH handelsmerk dra.

Hierdie Valentynsdag kan jy die een wat reeds douvoordag op die landerye is en tot laataand boer, verras met iets wat hulle met trots kan dra.

Koop jou praktiese, reg-vir-die-plaas geskenke by die Case IH Fan Shop.

Case IH-aanhangers leef die rooi lewe. Hulle boer met rooi, werk in rooi, speel met rooi en verras hul geliefdes met roo...
30/01/2026

Case IH-aanhangers leef die rooi lewe. Hulle boer met rooi, werk in rooi, speel met rooi en verras hul geliefdes met rooi geskenkies.

Skop die jaar reg af. Besoek die Case IH Fanshop vir alles wat jy nodig het! Van pette en T-hemde tot modeltrekkers en geskenkartikels. Sien meer hier: https://casefanshop.co.za/

Back to work means back to essentials with the Case IH Fanshop.At Case IH, we don’t only build the equipment you rely on...
28/01/2026

Back to work means back to essentials with the Case IH Fanshop.

At Case IH, we don’t only build the equipment you rely on, we also equip you with practical, durable clothing designed for everyday work on the farm.

Start the season with quality gear that lasts.
Shop now: https://tinyurl.com/yc4xsjnb

Boer stylvol met Case IH👕 Netjiese knopieshemde, t-hemde en lekker warm baadjies vir wanneer laat werk in die aand nodig...
19/12/2025

Boer stylvol met Case IH

👕 Netjiese knopieshemde, t-hemde en lekker warm baadjies vir wanneer laat werk in die aand nodig is.
🧢 Of wat van ‘n keps of ‘n breёrand hoed?
🥾 Daar is stewels vir lekker stap in die lande en vellies vir ontspan.
🥤Onthou ook ‘n waterbottel vir daardie warm somerdae!
🚜 En kry sommer vir boetie n modeltrekkertjie soos joune.

Besoek gerus ons aanlynwinkel by: https://casefanshop.co.za

🎄✨ Vier die feestyd met styl en warmteOns Case IH hoedjies bring ’n bietjie ekstra vrolikheid na die Kersseisoen. Elke o...
12/12/2025

🎄✨ Vier die feestyd met styl en warmte

Ons Case IH hoedjies bring ’n bietjie ekstra vrolikheid na die Kersseisoen. Elke ontwerp is gemaak vir gemak, duursaamheid en daardie kenmerkende Case IH styl wat so baie mense liefhet. Hulle is ideaal vir geskenke en perfek vir die vakansie waarvan familie, vreugde en lekker saamwees deel vorm.

📅 Met hierdie spesiale Kersaanbieding wat geldig is tot 31 Desember, is dit die beste tyd om vir jouself of iemand spesiaal ’n nuwe Case IH hoedjie te kry voordat die jaar tot ’n einde kom.

Koop nou aanlyn by die CASE IH Fanshop: https://casefanshop.co.za/index.php?route=product/special
of besoek jou naaste tak of handelaar.

Nou is die tyd om jou passie vir Case IH te vertoon met ons eksklusiewe klere en handelsware!Stylvolle T-hemde, baadjies...
12/12/2025

Nou is die tyd om jou passie vir Case IH te vertoon met ons eksklusiewe klere en handelsware!

Stylvolle T-hemde, baadjies, pette en skoene, of praktiese bykomstighede, soos rugsakke, gordels en gespes. Jy kan selfs ‘n geskenkbewys koop vir daardie spesiale persoon in jou lewe!

Besoek gerus ons aanlyn winkel: https://casefanshop.co.za/

⚡ Kuber Week is hier!Van 1–7 Desember kry jy tot 25% afslag op CASE IH-kepse.Koop aanlyn, kry jou gunsteling styl, en wy...
01/12/2025

⚡ Kuber Week is hier!

Van 1–7 Desember kry jy tot 25% afslag op CASE IH-kepse.
Koop aanlyn, kry jou gunsteling styl, en wys jou trots met Rooi Krag.

🛒 Koop by die CASE IH Fanshop | Aanlyn.
Aanbod geldig terwyl voorraad hou:

 

Address

14 Industrie Road
Isando
1600

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Case IH Fanshop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Case IH Fanshop:

Share

Category