17/04/2019
Die internet bemarking is ook vir my nuut. Ek het besef die klein besighede wat na moeilike omstandighede nog bestaan hulp nodig het om hul bemarking en advertensie te doen . Daarom het ek dit goedgedink om besighede te help wat daarin belangstel sodat ons saam kan groei . Stap vir stap met n nuwe visie vir bemarking .Indien jy belangstel kan jy my gerus kontak .Ek wil graag deel van jou besigheid wees.