Wildman Bethlehem

Wildman Bethlehem HUNTING & OUTDOOR specialists conveniently located in the VKB DIY CENTER in Bethlehem, C/O Pretorius

'n Diep Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie.๐Ÿ‘€ Kyk hier:https://bit.ly/4idOZYbEpisode 2 van Klipkouers Bosoorlog is nou ...
01/12/2024

'n Diep Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie.

๐Ÿ‘€ Kyk hier:
https://bit.ly/4idOZYb

Episode 2 van Klipkouers Bosoorlog is nou beskikbaar op Youtube!๐Ÿช–

Met spesiale dank aan Wildman & Paratus Africa: https://paratus.africa'n Diep Gesprek met Sersant-Majoor SW Fourie"Kom ons begin met 'n glasie whiskey," sรช S...

29/11/2024

๐Ÿ”ฅITS BLACK FRIDAY๐Ÿ”ฅ
Come and visit as at Wildman Bethlehem and Reitz today to stand a chance to win a R500 gift voucher, Awesome specials and stand a chance to win 25% voucher on you purchases!!!!

Press this link to view our specials available till 30.11.2024 while stock last

13/11/2024

๐Ÿ“ข Stay in the Loop with Wildman Bethlehem & Reitz! ๐Ÿ“ข

Want to be the first to know about our in-store specials and exclusive deals? ๐ŸŒŸ Join our WhatsApp group and never miss out on amazing offers again!

๐Ÿ“ฒ Click to Join Now: https://chat.whatsapp.com/KKuac6Uc86aG3jWc3lid5R

โœ… Instant updates on all promotions
โœ… Exclusive deals just for our WhatsApp members
โœ… Stay connected with your favorite Wildman stores!

Donโ€™t miss outโ€”join today and start saving with Wildman Bethlehem & Reitz!

๐Ÿ†˜๏ธ Hierdie Skietdag word geskuif na 18 Januarie  2025 ๐ŸŽฏ Groepering Familie Skietdag - Juniors Welkom! ๐ŸŽฏKom saam met ons ...
08/11/2024

๐Ÿ†˜๏ธ Hierdie Skietdag word geskuif na 18 Januarie 2025

๐ŸŽฏ Groepering Familie Skietdag - Juniors Welkom! ๐ŸŽฏ

Kom saam met ons vir 'n opwindende dag van presisie en pret by die Riemland Skietbaan in Danielsrus op 9 November 2024! Of jy nou 'n beginner is of 'n ervare skut, daar is iets vir almalโ€”juniors is ook welkom! ๐ŸŒŸ

Skietkategorieรซ sluit in:

Bankrus Senterslag (100m)
Bankrus Randslag (50m)
Veer- en Drukluggewere (25m)
๐ŸŽฏ Pretskiet: Haelgeweer - Fisant (15 skote)
Pryse beskikbaar vir die beste groepeerders in elke kategorie!

Inskrywingsfooi: R100 (sluit steakbraai en gelukstrekking in)
Skietaktiwiteite: R50 per aktiwiteit
Registrasie: 08:00 | Skiet begin om 09:00
Snoepie: Heeldag oop wees ๐Ÿซ
Verversings: Na afloop van die skiet beskikbaar wees ๐Ÿป

Bring jou gesin vir 'n dag van skietpret en braaivleisโ€”dit gaan 'n dag wees wat jy nie wil misloop nie! ๐Ÿ”ฅ

Kontak ons by: Bethlehem/Reitz - 058 303 0510

๐ŸŽฏ Groepering Familie Skietdag - Juniors Welkom! ๐ŸŽฏKom saam met ons vir 'n opwindende dag van presisie en pret by die Riem...
04/11/2024

๐ŸŽฏ Groepering Familie Skietdag - Juniors Welkom! ๐ŸŽฏ

Kom saam met ons vir 'n opwindende dag van presisie en pret by die Riemland Skietbaan in Danielsrus op 9 November 2024! Of jy nou 'n beginner is of 'n ervare skut, daar is iets vir almalโ€”juniors is ook welkom! ๐ŸŒŸ

Skietkategorieรซ sluit in:

Bankrus Senterslag (100m)
Bankrus Randslag (50m)
Veer- en Drukluggewere (25m)
๐ŸŽฏ Pretskiet: Haelgeweer - Fisant (15 skote)
Pryse beskikbaar vir die beste groepeerders in elke kategorie!

Inskrywingsfooi: R100 (sluit steakbraai en gelukstrekking in)
Skietaktiwiteite: R50 per aktiwiteit
Registrasie: 08:00 | Skiet begin om 09:00
Snoepie: Heeldag oop wees ๐Ÿซ
Verversings: Na afloop van die skiet beskikbaar wees ๐Ÿป

Bring jou gesin vir 'n dag van skietpret en braaivleisโ€”dit gaan 'n dag wees wat jy nie wil misloop nie! ๐Ÿ”ฅ

Kontak ons by: Bethlehem/Reitz - 058 303 0510

๐Ÿ”ซ Do You Need to Apply for Expired Firearm Licenses? ๐Ÿ”ซOur Legally Armed Bethlehem office, located within Wildman Bethleh...
15/10/2024

๐Ÿ”ซ Do You Need to Apply for Expired Firearm Licenses? ๐Ÿ”ซ

Our Legally Armed Bethlehem office, located within Wildman Bethlehem, is ready to assist you with all your firearm license needs. Whether you need a new license, renewal, estate fi****ms processing, or have an expired license, weโ€™re here to help!

Get peace of mind knowing your firearm paperwork is handled efficiently and professionally. Whether you're a firearm enthusiast, owner, Professional Hunter, or security company owner, weโ€™ve got you covered.

๐Ÿ“ž Contact us today for a quote at 058 303 0510 or email us at [email protected].
Donโ€™t delayโ€”apply today!

Whatsapp Link: https://wa.link/v4euxv

07/10/2024

๐„๐ค๐ฌ๐ค๐ฅ๐ฎ๐ฌ๐ข๐ž๐Ÿ ๐›๐ฒ ๐–๐ˆ๐‹๐ƒ๐Œ๐€๐! ๐Š๐จ๐จ๐ฉ โ€˜๐ง ๐•๐Ž๐‘๐“๐„๐— ๐ž๐ง ๐ค๐ซ๐ฒ ๐‘๐Ÿ๐Ÿ“๐ŸŽ๐ŸŽ ๐ญ๐ž๐ซ๐ฎ๐  ๐ข๐ง ๐Œ๐จ๐จ๐ฅ๐š๐ก ๐ฉ๐ฎ๐ง๐ญ๐ž!๐Ÿ’ต

Die EERSTE 100 KLIร‹NTE wat R15 000 of meer op VORTEX produkte spandeer, ๐—ธ๐—ฟ๐˜† ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฑ๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐—ด ๐—ถ๐—ป ๐—ช๐—œ๐—Ÿ๐——๐— ๐—”๐—ก ๐— ๐—ผ๐—ผ๐—น๐—ฎ๐—ต ๐—ฅ๐—ฒ๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐˜€ - dan spaar jy WEER met jou volgende aankoop ook!๐Ÿ’ช

๐Ÿ“Maak โ€™n draai by jou naaste WILDMAN-winkel!
๐˜‰๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜โ€™๐˜ด ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ฅ. ๐˜›๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ธ๐˜บ๐˜ญ๐˜ฅ ๐˜ท๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ณ๐˜ข๐˜ข๐˜ฅ ๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ถ!

WILDMAN MOOLAH BENEFIT!๐Ÿ’ชLees die Oktober-uitgawe van die WILDLAND-tydskrif, GRATIS hier:๐Ÿ‘‰
04/10/2024

WILDMAN MOOLAH BENEFIT!๐Ÿ’ช

Lees die Oktober-uitgawe van die WILDLAND-tydskrif, GRATIS hier:

๐Ÿ‘‰

โ€ข Die Steyr AUG A1, 'n top produk uit Oostenryk is 'n bekende โ€˜bullpup-geweerโ€™. โ€ข To hit targets at extreme distances demands an

Join the WILDMAN WhatsApp Channel for the latest in hunting, shooting, and outdoor!Get exclusive updates, tips, and deal...
01/10/2024

Join the WILDMAN WhatsApp Channel for the latest in hunting, shooting, and outdoor!
Get exclusive updates, tips, and deals right on your phone.

Click the link to join!
๐Ÿ‘‰ https://bit.ly/4bd4jAW

Lekker BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰๐Ÿ†
28/09/2024

Lekker BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰๐Ÿ†

Geniet BRAAIDAG! ๐Ÿ”ฅ๐ŸฅฉVier ons eg-Suid-Afrikaanse tradisiesโ€”jag, vuur, en vleis op die kole!
24/09/2024

Geniet BRAAIDAG! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅฉ

Vier ons eg-Suid-Afrikaanse tradisiesโ€”jag, vuur, en vleis op die kole!

Address

C/o Pretorius And Lindley Street
Bethlehem
9700

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27583030510

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildman Bethlehem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wildman Bethlehem:

Share